Dancing River Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Madalein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jaqueline K - Sep 2024
Algehele gradering
Gasvry, netjies, uit die boonste rakke.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Meyer S - Jun 2024
Algehele gradering
Great.
Luhenca P - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, rus en vrede saam jou gesin.
Dancing River Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe review! Ek waardeer dit opreg.
Warwick S - Aug 2024
Algehele gradering
Would happily stay there again. Comfortable, clean and hospitable.
Dancing River Guesthouse se terugvoer
Thank you Warwick for the positive reply.
William L - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Dancing River Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg.
Surina S - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige kamer en tuin, wonderlike gasheer.
Francis U - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, alles was perfek!
Dancing River Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Marieken M - Jun 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Dancing River Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your positive reply.
Dawn W - Feb 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Kelly B - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant experience. Lovely stop over for a short stay.
Lees meerChristo S - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige hawe.
Glen J - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en onmiddellik welkom gevoel.
Andre C - Apr 2019
Algehele gradering
Exceptional.
Dancing River Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your review!
Lee-anne J - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Dancing River Guesthouse se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir die terugvoer.
Dit was lekker om julle by ons te kon huisves.
Groete
Madalein
Tania H - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent hosts, beautifully decorated, lovely garden, felt like home from home.
Dancing River Guesthouse se terugvoer
Good day Tania,
Thank you for the feedback, it was a pleasure hosting you.
Regards
Madalein
Glen J - Des 2019
Algehele gradering
Goed ontvang baie welkom laat voel.
Dancing River Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Glen,
Baie dankie vir die terugvoer.
Lekker dag
Madalein
Fanie T - Jul 2019
Algehele gradering
Sal weer terug gaan.
Dancing River Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Fanie,
Baie dankie vir die terugvoer.
Madalein
Gerda D - Jun 2019
Algehele gradering
Ek het meer verwag vir die prys van verblyf.
Dancing River Guesthouse se terugvoer
Gerda,
Baie dankie vir die terugvoer, ons neem alle terugvoer enstig op. Ons sal werk aan die spesifieke ietems wat jy genoem het. Soos jy tereg sê ons kamers het koffiestasies, soos met meeste anderder gastehuise, en het nie mini-kombuise nie. Dit word ook so geadverteer. Maar op julle versoek het ons wynglase, ‘n wynoopmaker, borde met messe en vurke aan julle verskaf onmiddelik en teen geen eksta koste nie. Die gaste wat ‘n ander ontbyt gekry het as jy het meer as een aan by ons geslaap en die ontbyt wat hulle gekry het was op hulle versoek.
Groete
Madalein en Johan
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tugela-rylaan, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang