Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dancing River Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tugela-rylaan, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dancing River Guesthouse bied B&B-verblyf in Vereeniging. Die gastehuis is naby restaurante, die River Square-winkelsentrum en ander besienswaardighede en geriewe in die area.

Verblyf word in 5 individuele kamers gebied. Die kamers het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het ’n privaat badkamer met ’n stort, of ’n stort en bad. Verder is daar ook WiFi, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n werksarea.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek en is sowat 20 km vanaf Emerald Casino en 2 Malls en naby gholfbane, universiteite en hospitale. Dis ook minder as 'n uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Meyer S
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Dankie vir die vriendelike hulp en om die ekstra km vir ons te gaan.
Jun 2024
Luhenca P
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plek, rus en vrede saam jou gesin. Ons het baie lekker gebly! Pragtige plek, beautiful tuine, en alles is so netjies en modern. Dit was baie ...
Sien meer
Feb 2024
Surina S
5.0
Pragtige kamer en tuin, wonderlike gasheer. Madalein, dankie dat ek lekker by julle oorgebly het. Dankie vir die gesellige gesels en heerlike ontbyt. ...
Sien meer
Okt 2023
Warwick S
Besigheidsreis
4.8
Would happily stay there again. Comfortable, clean and hospitable. Very comfortable and welcoming, going the extra mile to source me a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
William L
Gesin met klein kinders
4.0
Lekker. Ek het, dankie. Die plek is lekker groot. Sit net 'n plafon op die toiletgedeelte.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madalein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Tugela-rylaan, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Gaste dink Dancing River Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tugela-rylaan, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUFuRkt0Cs6qv383mzfNobGUowUlEzt03ovfZOIMSnDtRRaqo4H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 2 Tugela Drive Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.66012125459 27.962590716337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang