Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DanDan Inn

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Die plek is baie skoon en netjies en sal vir seker hulle weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Clean and tidy. Friendly host(s). See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Veilig en geen geraas. Baie lekker. Eienaars is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Was daar vir opleiding het net oorslaapplek. Het aan my behoeftes voldoen. Gekry waarvoor ek gevra het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Aangename verblyf, rustige omgewing. Aangename verblyf, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda G
1 nag
5.0
Nov 2023

Amazing. The host was super friendly and helpful. The accommodation was great. Everything was clean and available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande J
1 nag
5.0
Aug 2023

Alles wat ek nodig gehad het! Die krag in ons area was af gewees en ek het dringend blyplek nodig gehad. Blyplek waarvan af ek kan werk asook my vrieskas items kon stoor. DanDan Inn was bereid om my op kort kennisgewing in te neem. Hulle diens is baie vriendelik, die plek is skoon en netjies, asook baie veilig. Daar is tot 'n lessenaar wat mens gemaklik by kan sit en werk. Sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
DanDan Inn
Baie Dankie was 'n plesier om te kon help

Ian N
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie rustig en veilig, baie lekker atmosfeer en baie vriendelike mense. Dis net 'n vinnige lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Pleasant experience. Not luxurious but clean, comfortable, and safe with very friendly hosts. This was absolutely all that I needed. Hosts even offered to provide me dinner for the night if I don't want to order in. Totally within my budget and I will most definitely stay there again with my next trip to Gauteng.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn K
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Friendly and wonderful hosts. The hosts were so accommodating and friendly, very private place and the place looked exactly like on the pictures advertised. I enjoyed my stay here and I'd definitely recommend DanDan Inn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
DanDan Inn
Thanks, Evelyn. Until we meet again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraboestraat 48, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a2eb68ef0b86131f3e06c09c78be5b2874a0f41df21e05d6839feb23d22800f13a77dc771ac881ad0e0806381aebf516cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 48 Maraboe Street Rooihuiskraal 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.897417 28.1574103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang