Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danica's On The Vaal

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Danica's On The Vaal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Colleen H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen H

Wonderlike wegbreek met natuurskoon en stilte.

Ons het 'n wonderlike wegbreek uit die stad gehad. Die atmosfeer by Danica's On The Vaal was voorwaar waarna ons gesoek het. Die gasvrou is baie vriendelik en het beslis seker gemaak dat die huis toegerus is met alles en nog meer. Selfs die sekuriteitsbeampte en huishulp is baie bedagsaam. Dankie daarvoor.

Megan L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L

Beautiful house, more than expected.

Danica on the Vaal was such a special holiday destination. The house had everything we expected and so much more. Was spoilt to find a bucket full of sporting equipment, board games and even a ping pong table. Will definitely be back. Location was beautiful for a little weekend getaway.

Danica's On The Vaal se terugvoer

Was a pleasure to have you stay! So pleased you enjoyed your stay!

Danica's On The Vaal
Lee-ann D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann D

Pragtige, groot plek vir 'n wonderlike wegbreek.

Alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.

Danica's On The Vaal se terugvoer

Thank you Lee Ann! It was a pleasure hosting you! Hope to see you again.

Danica's On The Vaal
Joan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Amazing naweek.

Vanessa was 'n uitstekende gasvrou, huis was baie ruim en skoon.

Danica's On The Vaal se terugvoer

Thank you! Hope to see you again.

Danica's On The Vaal
Christina V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina V

Heerlik vir saam kuier met familie en vriende.

Goed toegerus en netjies. Lekker groot silwerskoon swembad gesorg vir baie pret. Sou stort eerder as bad in meeste badkamers verkies het. Jammer watervlak van dam was so laag, maar dit is buite eienaar se beheer. Besoek graag weer as dam voller is.

Sandra V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Awesome location. Perfect family getaway.

Will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike ligging, perfek vir gesin.

Sal terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Danica's On The Vaal se terugvoer

Thank you Sandra, look forward to having you stay with us again!

Danica's On The Vaal
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Uniestraat 39, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuVEtxTzlVU0TNsHJn6BFe8LEBwHxTNAJzvTZaNcdJZSYMGm5nN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 14) 6 5 1 5 39 Union Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -26.904856969738 28.108345926459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang