Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DanielsHoogte Private Reserve

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Cathy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Exceeding expectations. We had a wonderful time in spite of cold, wet weather. Our host was superb, friendly and helpful. The cottage was comfortable and cozy. We had some marvelous hikes and showed us the location of some special finds on the reserve. Can't recommend this more highly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
DanielsHoogte Private Reserve
Thank you, Cathy. You are most welcome. Regards, Daniel

Tinus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome. Ons het baie lekker gebly. Die stap op die plaas, die rustigheid en vreedsaamheid is 'n wonderlike belewenis. Sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie, vir u gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
DanielsHoogte Private Reserve
Tinus, jy is altyd welkom. Groete, Daniel

Greig S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Very beautiful place with the most amazing views over Velddrif and St Helena Bay. A most terrific host, Daniel! We will be back. A great place and a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
DanielsHoogte Private Reserve
Thank you Greig for your kind review. You are most welcome, Kind regards, Daniel

Sandra F
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Baie geniet. Pragtige en rustige omgewing. Vinnige bespreking. Vriendelike gasheer. Karaktervolle verblyf wat voldoen het aan behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Daniel
DanielsHoogte Private Reserve
Dankie Sandra, Jy is altyd welkom, Groete van die Berg

Christiaan H B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

My lewensbatterye is weer gelaai. Uitsonderlike ligging. Ideaal om te ontsnap van stedelike gewoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Daniel
DanielsHoogte Private Reserve
Christiaan, julle is baie welkom op DanielsHoogte.

Edward C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Enjoyed the solitude and the views. Enjoyed the stay, having been there 45 years ago. Almost a previous lifetime ago. It is expensive for what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Daniel
DanielsHoogte Private Reserve
Edward, you are welcome. Best regards, Daniel

Gerhard O
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie rustig. Baie geniet. Mooi plek. Doodstil. Pragtige natuur. Vreeslik gekukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
DanielsHoogte Private Reserve
Baie Dankie Gerhard, bly jul het dit geniet. Dit was 'n plesier om jul as gaste te he. Kom gerus weer, Groete van die Berg, Daniel

Kirsten H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Beautifully peaceful getaway with magnificent views, hiking, game, bushmen paintings etc. The perfect place to get away from the hustle and bustle of life! Daniel and his wife are lovely hosts. The accommodation was adequate for our needs, the indoor braai being a necessary bonus. The only negative is that the mattresses desperately need to be replaced as they are terribly uncomfortable. A nice sheltered veranda to sit on would also have been appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Very peaceful. Good place to be off the grid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gawie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

'n Fantastiese wegbreek na die paradys! Berg met pragtige uitsigte, see, valleie, klowe en doer ver Tafelberg in die agtergrond. Baie cosy akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DanielsHoogte, Aurora, 7325, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75bb50cc6a98d1f503a0275fbfab4a25a897dbf9b62bad2b092e7917718aa6c0f88dd0626551c02f38abfeb384b2877d4413?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 DanielsHoogte Aurora 7325 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.684444444444 18.536111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang