Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DanielsHoogte Private Reserve

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DanielsHoogte, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

DanielsHoogte Private Reserve bied selfsorg-chalets en is 'n werkende plaas geleë, ryk aan fynbos; geleë aan die bopunt van die berge, ongeveer 10 km vanaf die dorp Aurora. Die eiendom bied rustige, skilderagtige uitsigte oor die area.

Verblyf by DanielsHoogte Privaat Reservaat bestaan uit 3 chalets en 1 Grotkampeerplek. Die chalets is op verskillende plekke op die perseel geleë en het slaapplek vir 4 tot 6 persone en bestaan uit óf 1, 2 óf 3 slaapkamers met privaat badkamers. Elke eenheid beskik oor 'n standaardkombuis met basiese toebehore en 'n leefarea met 'n kaggel.

Daar is 1 grotkampeerplek wat toegang het tot 1 ablusieblok wat sonverhitting, lopende water en spoeltoilette het. Hierdie reservaat bied 'n magdom wild, soos swart arend; klipspringer; duiker; damhert; lynx, aardwolf, dassie, ystervark, bobbejaan, die skaars Kaapse arendsuil en die luiperd.

Daar is ook baie stap- en bergfietsrypaadjies om op die perseel te verken. DanielsHoogte Privaat Reservaat is ook sowat 'n uur se ry vanaf Velddrif en 74 km vanaf St Helenabaai geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir DanielsHoogte Private Reserve
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • DanielsHoogte, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Gaste dink DanielsHoogte Private Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aurora Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DanielsHoogte, Aurora, 7325, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75bb50cc6a98d1f503a0275fbfab4a25a897dbf9b62bad2b092e7917718aa6c0f88dd0626551c02f38abfeb384b2877d4413?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 DanielsHoogte Aurora 7325 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.684444444444 18.536111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang