Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DanielsHoogte Private Reserve

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DanielsHoogte, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

DanielsHoogte bied selfsorg-chalets op 'n plaas met fynbos bo-op 'n berg, sowat 10 km van Aurora af. 'n Rustige atmosfeer heers op dié prentjiemooi eiendom.

Verblyf word aangebied in 3 chalets en 1 grot-kampeerplek. Die chalets is op verskillende plekke op die eiendom geleë en kan 4 tot 6 persone huisves in 1, 2 of 3 slaapkamers met privaat badkamers. Elke eenheid het 'n standaardkombuis met basiese toebehore en 'n leefarea met 'n kaggel.

Daar is 1 grot-kampeerplek met toegang tot 1 ablusieblok wat oor sonkrag, lopende water en spoeltoilette beskik. Hierdie reservaat bied verskeie diere: witkruisarende, klipspringers, duikers, damherte, rooikatte, aardwolwe, dassies, ystervarke, bobbejane, skaars Kaapse ooruile en luiperds.

Daar is baie voetslaan- en bergfietsroetes om te verken op die perseel. DanielsHoogte Private Reserve is ook ongeveer 'n uur se ry van Velddrif af en 74 km vanaf St Helenabaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Cathy B
Saam met lewensmaat
5.0
Exceeding expectations. We had a wonderful time in spite of cold, wet weather. Our host was superb, friendly and helpful. The cottage w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Tinus E
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Ons het baie lekker gebly. Die stap op die plaas, die rustigheid en vreedsaamheid is 'n wonderlike belewenis. Sal enige tyd weer teruggaan. B...
Sien meer
Des 2023
Greig S
Saam met lewensmaat
5.0
Very beautiful place with the most amazing views over Velddrif and St Helena Bay. A most terrific host, Daniel! We will be back. A grea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Gerhard O
5.0
Baie rustig. Baie geniet. Mooi plek. Doodstil. Pragtige natuur. Vreeslik gekukkig.
Apr 2023
Sandra F
4.8
Baie geniet. Pragtige en rustige omgewing. Vinnige bespreking. Vriendelike gasheer. Karaktervolle verblyf wat voldoen het aan behoeftes.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • DanielsHoogte, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Gaste dink DanielsHoogte Private Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aurora Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DanielsHoogte, Aurora, 7325, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75bb50cc6a98d1f503a0275fbfab4a25a897dbf9b62bad2b092e7917718aa6c0f88dd0626551c02f38abfeb384b2877d4413?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 DanielsHoogte Aurora 7325 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.684444444444 18.536111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang