Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danielsrust Kothuis / Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaositwe P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very clean, warm and comfortable. The place is beautiful and clean, just as advertised. We really enjoyed our stay and would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Voel baie tuis. Baie lekker, sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Niks. Verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawbruth D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

If I go to Bloemfontein again, I will first consider this cottage. Very private and pleasant, and we felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig en privaat. Skoon en gemaklik. Die omgewing is so rustig. Ek het gehou van die privaatheid wat mens het met net die 1 huis waar daar nie ander mense is wat te naby bly nie. Die huis is gemaklik en skoon. Die braai area is 'n bonus. En die eienaars is vriendelik en gasvry. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Ek sal maklik permanent daar kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Danielsrust Kothuis / Cottage
Baie dankie, Geraldine! Dankie ook dat julle alles so netjies gelaat het! 5 ster gaste!

Danelle B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Ons het oornag op pad met vakansie. Was 'n heerlike kuier. Sal Danielsrus die sterkste aanbeveel. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Danielsrust Kothuis / Cottage
Baie dankie. Altyd welkom.

Suret C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Rustige oornag plek. Volpunte vir alles. Baie mooi en rustig. Ons het lekker tennis gespeel en die rustige omgewing geniet. Enigste kritiek sal wees dat met die aankoms was daar onsekerheid of ons nog 'n bedrag skuld. Dit het my nie laat lekker voel nie aangesien die volle bedrag reeds 2 weke voor ons aankoms betaal was. Sulke admin kan uitsorteer word voor die tyd. Tweede kritiek was dat ons gesê het ons vertrek op die uitkloktyd, maar dan kom daar 'n skoonmaker 9:20 binne sonder om te klop en begin net vensters oopmaak. Dit is klein goedjies in verhouding met die positief, maar tog nie lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moira
Danielsrust Kothuis / Cottage
Hi Suret, Lekker Slaap het my ongelukkig nie betyds laat weet van uitstaande bedrag nie! Ons is in Mauritius, so my dogter het nie die kennis van betaling ontvang nie. Ek vra groot verskoning, ook moes bediende eers gewag het tot julle gery het! Sy mag glad nie gaan skoonmaak voor gaste weg is nie! So jammer dat dit jou ontstel het. Die uitkloktyd is 10h00. Ek sal die saak aanspreek, sodra ek terug is! Vriendelike groete

Liana D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Lekker privaat en rustig gasvry. Baie, baie lekker gebly. Gasvrou het aan alles gedink om ons 'n aangename verblyf te verseker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

"Home away from home" stay with friendly host. The host made an extra effort to set up a baby cot and baby bath for us. Very much appreciated after a long day on the road with little kids!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gill L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

A very comfortable stay away from the hustle and bustle of the city. Very comfortable stay. Warm bedding. A suggestion to insulate outside pipes so that the water doesn't freeze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergezocht-laan 22, Bainsvlei, Bloemfontein, 9380, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0f30334cb6dea3f6a2fe3f30a5091cba6eb75c14b13da6d7fb925cbb0007b05978d6806e262621e4a502d691c55d314fe32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 22 Vergezocht Avenue Bainsvlei 9380 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.035201792034 26.065795564071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang