Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danielsrust Kothuis / Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergezocht-laan 22, Bainsvlei, Bloemfontein, 9380, Vrystaat
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Danielsrust Kothuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en tuin op die eienaar se eiendom. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie in Bloemfontein aangesien daar 'n tennisbaan, Jacuzzi, Zipline en ander aktiwiteite op die perseel is.

Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Daar is 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplanleefarea het 'n kombuis wat met 'n induksiestoofplaat, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakstoep wat lei na 'n groot tuin met sitplek en 'n vuurput. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, jacuzzi, tennisbaan, 'n area om gholf te oefen, 'n Zipline en 'n sauna.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Danielsrust Kothuis / Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vergezocht-laan 22, Bainsvlei, Bloemfontein, 9380, Vrystaat
  • Gaste dink Danielsrust Kothuis / Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergezocht-laan 22, Bainsvlei, Bloemfontein, 9380, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0f30334cb6dea3f6a2fe3f30a5091cba6eb75c14b13da6d7fb925cbb0007b05978d6806e262621e4a502d691c55d314fe32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 22 Vergezocht Avenue Bainsvlei 9380 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.035201792034 26.065795564071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang