Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dankbaar

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Frans du Bois 1, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 R3 150 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Dankbaar is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die rustige kusdorpie Jacobsbaai aan die Weskus. Hierdie bekoorlike toevlugsoord is ontwerp om die perfekte wegbreek aan gesinne en vriende te bied. Dit bied ook maklike toegang tot die strand.

Dié verblyf bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderarea en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Daar is 'n bad en 'n stort in die tweede badkamer. Die solderarea het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n groot kaggel. Die ruim sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea het ook 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai. Die verblyf is stapafstand vanaf die strand en is 'n kort entjie vanaf plaaslike restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Frans du Bois 1, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R3 150
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 500
R3 500 R3 150
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Frans du Bois 1, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1de4ac0f6df15294299d40cb255042c48e56f4d8acf9dde4281518a13c77128056e8c4335ccc1ffdd738efb84d9d7b029556?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R3 150 per nag (plek vir 10) 1 Frans du Bois Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -32.970130839903 17.891235548548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang