Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danke Ma

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 119 resensies vir Danke Ma
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michelle W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Die beste.

Dis 'n pragtige plekkie. Ons honeymoon paartjie het dit so baie geniet. Die uitsig is asemrowend. Beveel die plekkie beslis aan.

Karin D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Danke ma sal ons verseker weer sien. Hier kan mens heerlik ontspan en uitrus!

Ons 3 het heerlik gebly in hierdie pragtige plek. Die woonstel is pragtig en die ligging en uitsig onverbeterlik! Ons is spyt ons kon nie langer bly nie, maar ons sal spoedig weer terug wees. Baie dankie, vir al die vriendelikheid, vooraf inligting en die vinnige antwoord op ons vrae.

Sulette S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette S

Sal weer kom.

Wonderlike plek met pragtige uitsigte en goed toegerus.

Megan May N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan May N

Comfortable, cosy, full kitchen, great view, smart TV, very close walk to beach.

The host was so great - super helpful, offering us local recommendations of walks, etc. The house was very comfortable and we felt right at home! Nice to have a spice cupboard, things you don't often have access to when you're travelling, so I think this is a really thoughtful and inexpensive thing to do as a host.

Heila S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S

Superb value for money! We enjoyed our stay. It's home away from home.

We are amazed by the superb attention to detail at "Danke Ma". Breathtaking views, immaculate apartment with luxurious linen and fresh, clean living. "Danke Ma" is overall next level accommodation, we will definitely be back! Thank you, Linda.

Doretha S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doretha S

Sal beslis weer wil bespreek.

Ongelooflike uitsig, alle geriewe wat jy benodig. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Combrinck L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Top verblyf met asemrowende uitsig!

Danke Ma is beslis een van die beste verblyf opsies wat daar is! Die uitsig is asemrowend mooi! Groot patios op albei vloere en baie ruim, netjies en goed ingerigte plek. Die mees volledige kombuis wat ek nog gesien het, letterlik alles en meer wat mens nodig het. Lekker braai area ook en die hangstoel was omtrent 'n bederf. 'n Nuwe gunsteling plek vir ons en volgende keer sal ons baie langer bly! Topklas!

Innis B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innis B

Lekker gebly en gekuier by Danke Ma.

Baie dankie, ons het regtig lekker gebly en gekuier. Alles was perfek! Sal gou weer kom kuier!

Carike B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike B

Rustige strand vakansie.

Die huis was mooi uitgerus met alles wat jy sal nodig hê en die mooiste uitsig oor die strand. Sal graag weer daar wil bly in die toekoms. Waarde vir geld.

Danke Ma se terugvoer

Dankie Carike. Ons wil graag ons gaste bederf met alles wat hulle mag nodig hê om die tyd by DankeMa so spesiaal as moontlik te maak. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Danke Ma
Ilze P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P

Lekke plek vir 'n lekke vakansie.

Heerlike verblyf met alles wat nodig is om 'n lekke vakansie te hê. Die kommunikasie was uitstekend, die diens goed en ons sal vir seker weer 'n draai maak.

Danke Ma se terugvoer

Dankie, Ilze. Ons is bly julle het alles gehad wat nodig was. Dit is ons strewe om julle verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Danke Ma
Juanina M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanina M

Beautiful relaxing stay for a couple or a small family.

This is a beautiful apartment with a relaxing view. It is quiet in terms of foot traffic, but you can hear the ocean roar. The only thing to be mindful of is that there are quite a few narrow stairs to navigate to reach the apartment from the street/parking.

Willie & Ria B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie & Ria B

Lekker rustige wegbreek vakansie.

Die plek het 180° pragtige see-uitsig. Die plek is baie gerieflik ingerig. Ons het baie lekker gebly en lekker op die houtdek gekuier. Die trappe om by die blyplek te kom is baie steil. Dan is daar ook 'n ronde stel trappe af kamers toe.

Gerda L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

Ons het heerlik gekuier! Dankie, Danke Ma.

Danke Ma is 'n juweel in een van die mooiste baaie in ons land. Ons het heerlik gebly en heerlik geslaap in die gemaklike beddens. Ek wil beslis vir Danke Ma so gou as moontlik weer besoek. Dankie, vir julle gasvryheid.

Nick M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick M

Views that are worth the steps!

The view is incredible. The hosts do let you know about the steps, but they are definitely a challenge. Definitely not a place if you have mobility issues. There was a damp smell in the house, but I think that is more due to its location by the beach rather than a house-specific issue. The steps (both inside the house and to the house) are a challenge. We stayed there with our young daughter and needed to set up barriers to prevent her from serious injury. This place would be ideal for a couple looking for a weekend getaway or for a family with older children. We woke up to see dolphins playing in the waves! Overall, though, I was very happy with our stay and would like to stay there again next time I go to Herold's Bay.

Reze B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reze B

Rustig.

Danke Ma is 'n plek met die mooiste uitsig, net jammer die meeste oggende was dig mis. Ons kon darem dolfyne sien. Die blyplek was mooi skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het. Linda was baie vriendelik en behulpsaam.

Jeandré B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandré B

Asemrowend.

Die blyplek self, was een vir die boeke. Om daai uitsig te sien is beyond words. Sal enige tyd weer hier bespreek.

Danke Ma se terugvoer

Dankie! Ons probeer om dit vir ons gaste sover moontlik gerieflik en lekker te maak.

Danke Ma
Reniel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reniel V

Enjoyed the view over Herold's Bay.

The venue was nice with an amazing view over the bay.

Dina O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina O

Baie lekker en ontspanne vakansie.

Ons het die tydjie by Danke Ma baie geniet en verskriklik lekker gebly. Die plek het 'n asemrowende uitsig en het alles wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie.

Melony V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melony V

Was uit die boekke.

Baie lekker. Sal weer daar bly.

Danke Ma se terugvoer

Dankie! Dit is ons strewe om die verblyf in DankeMa so fantasties moontlik te maak. Kom gerus weer.

Danke Ma
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Delia C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia C

Awesome!

Everything here was perfect! The views are unbelievable! Super clean, and great value for money. We can't wait for our next stay!

Eddie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S

Mooi ser uitsig.

Nog nooit in 'n plek gebly wat so ten volle toegerus is nie. Alles wat jy benodig het was daar en vele meer.

Carel S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Baie mooi ligging, baie netjies en alles wat jy benodig.

Baie mooi ligging, baie netjies en alles wat mens benodig vir verblyf. Baie tevrede.

Marietjie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L

Perfekte afstand van die strand af met gerieflike ekstras.

Die klein ekstras in die kombuis maak dit gemaklik, basiese speserye/koffie/suiker ens.

Leanee P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanee P

10 out of 10!

Danke! My verwagting is oortref! Vandat ons die deur oopgemaak het, was dit net wow! Dit is nou waarlik 'home away from home'. Alles wat jy nodig het (van die braai-area tot die kombuis reg deur) is daar, en dit maak jou kuier net soveel beter! Dankie!

Danke Ma se terugvoer

Dankie! Ons deel graag ons plek met almal! Dit is ook ons tweede huis wat ons lekker en gemaklik inrig!

Danke Ma
Avril O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril O

Dit was baie aangenaam. Puik diens.

Ons het hierdie plekkie verskriklik geniet. Pragtige uitsig en vriendelike eienaar. Baie dankie, ons sal definitief weer gaan kuier by hierdie plek.

Ian & Analda D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian & Analda D

Beautiful surroundings and very relaxing time at Danke Ma.

Herolds Bay is 'n small seaside town with beautiful views and lovely surroundings.

Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Sjoe! Wat 'n fantastiese plek!

Baie dankie dat ons by jul kon tuisgaan! Wat 'n mooi plek! Ons sal weer hier aanklop vir slaapplek!

Danke Ma se terugvoer

Dankie Kobus. Julle is beslis baie welkom on weer te kom.

Danke Ma
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Antonino P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonino P

Ideale wegbreek vir almal.

Ons kon goed uitrus en het ons tyd baie geniet. Om die see-uitsig te hê is net 'n bonus. Plek is baie goed toegerus.

Morné V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné V

Asemrowende see-uitsig.

'n Spesiale dankie aan Linda, die eienaar, wat ons kort vakansie so onvergeetlik gemaak het, niks uit plek uit of te veel moeite om gou uit te sorteer oor die foon. Ek moes my vrou omtrent kul om daar weg te kom terug huis toe, dit is beslis die lekkerste verblyf op Heroldsbaai.

Danke Ma se terugvoer

Dankie Morné. DankeMa is baie naby aan ons harte.

Danke Ma
Elme R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elme R

Wat 'n pragtige uitsig!

Ons kan Danke Ma definitief aanbeveel, alles wat jy nodig het en nog meer. Dit was skoon en netjies, en die persoonlike diens van die eienares was puik. Die see-uitsig is wonderlik. Ons het heerlik gebly en lekker gerus.

Hanja V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanja V

Fantasties!

Min woorde kan beskryf hoe lekker Danke Ma se verblyf was. Die uitsig is so mooi! Die plekkie is skoon en netjies en die oomblik as jy instap en die see sien en hoe netjies dit klaar soos vakansie. Die gasvrou het ons op hoogte gehou van beurtkrag en as ek iets wou weet, gou geantwoord. Dit was die eerste keer dat ek nie kriewelrig geraak het na 'n paar dae om terug te gaan huis toe nie. Gewoonlik na so 5 dae jeuk ek om terug te gaan huis toe. Ek sou nie omgegee het om ten minste nog 2 weke daar te bly nie. Ek kan nie regtig iets negatief sê nie. Volgende keer vat ons iemand saam om ook die mooi te beleef. Baie baie dankie dat jul so 'n spesiale plek deel met ander!

Renata V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata V

Ongelooflike uitsig! Lekker woonplekkie. Sal beslis aanbeveel.

Het 'n heerlike tyd gehad.

Heneli S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heneli S

Net wat 'n mens nodig het op vakansie.

Pragtig ingerigte huis, presies soos op die foto's. Ons het 'n baie lekker tyd by Danke Ma gehad met 'n baie mooi uitsig oor die see.

Louzell M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louzell M

Asemrowende uitsigte en gemaklike verblyf. Perfekte ligging en uitstekend toegerus.

Danke Ma is 'n gerieflike en netjiese woonstel en is toegerus met alles en nog meer. Die asemrowende see-uitsigte maak mens kalm en ons het heerlik geslaap met die gedruis van die see. Ons kom vir seker weer!

Pieter S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Baie ontspanne.

Dit is 'n pragtige plek, maar wanneer ek weer gaan, sal dit in die somer wees.

Gabriel A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gabriel A

Ongelooflike uitsig.

Skoon, netjiese eenheid, daar is egter paar items wat mens in ag moet neem: 1) Geen motorhuis/motor was oornag in die straat. 2) Ongelooflike baie trappe voor na die see (maar hek was gesluit, dus het ons nie toegang gebruik), ingang en binne eenheid. Veral ongemaklik met bagasie/kruideniers aflaai ens. 3) 1ste Vakansiewoning waar ons additioneel vir DStv moet betaal. Sluit liewer die bedrag in by die eenheid van die begin af. R50 per dag. 4) Balkon word gedeel, dus het bure toegang tot jou oop skuifdeur.

Danke Ma se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons doel is altyd om goeie waarde vir geld te bied en DankeMa so goed as moontlik toe te rus met alles en nog meer wat nodig kan wees. Laat my toe om te reageer op die punte. 1) Parkering in Heroldsbaai is baie skaars. DankeMa het wel 'n toegewysde parkeerplek. Heroldsbaai is baie veilig. 2) Soos genoem in alle inligtingstukke is die trappe 'n uitdaging maar die uitsig is die beloning. Die toegang na die stand word ook duidelik aangedui in inligstukke. Die roete voor af is die bure se privaat trappe na hulle ander huis. 3) Showmax, Prime video en onbeperkte internet is gratis. Slegs DSTV in betaalbaar vir al die kanale. 4) Daar is wel 'n afskorting op die balkon wat dit verdeel wat privaatheid verseker.

Danke Ma
Chanel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chanel V

Poor poor customer service.

Customer service was abysmal. Construction the entire week we were there. Never again.

Danke Ma se terugvoer

We're really sorry to hear that your experience was so negative. We apologise once again for the inconvenience that had to be endured before the holiday season. Construction was immediately halted after your request. Fortunately, the new deck is now finished, and there's a beautiful improvement for guests to enjoy!

Danke Ma
Estelle P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Mooier as Mooi.

Alles wat 'n mens benodig is daar en vele meer, dis pragtig. Die hele plek is skoon, netjies en voel soos huis. Die uitsig is asemrowend. Sal vir seker dit aanbeveel en sal vir seker weer terug kom! Soveel meer gekry as wat ons verwag het.

Melanie P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Fantastiese en gerieflike woonstel met 'n uitsig oor die baai wat jou asem wegslaan.

Alle geriewe, en meer, is daar. Ons het dadelik tuis gevoel!

Adel M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel M

Absuluut heerlik gebly, wou nie huis toe kom nie!

Dit was absuluut fantasties, die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en ons sal graag weer gaan!

Almut B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almut B

Wonderlike blyplek met 'n mooi uitsig oor die see en alles wat jy nodig het.

Ons kon nog langer gebly het met die rustigheid van die see en die golwe wat jou in die nag wakker hou. Alles was perfek en die woning was volledig ingerig, niks het gekort nie.

Andre M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Absoluut fantasties. Kon nie vir beter gevra het nie!

Dit was regtig een van die aangenaamste vakansieplekke waar ons nog was. Die eienaar het uit haar pad gegaan om die woonstel met alles en nog wat toe te rus om ons verblyf baie spesiaal te maak. Die woonstel is skoon, netjies en prakties ingerig met 'n uitsig om van te droom! Die skoonmaakmense doen ook uitstekende werk en is baie betroubaar.

Ingrid B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B

Fantastiese, rustige atmosfeer en verblyf met die mooiste uitsig.

Die foto's is 'n akkurate voorstelling van wat jy kan verwag as jy hierdie plek sou bespreek. Dit is 'n volledig, toegeruste eenheid met 'n groot kombuis, eet-, kuiervertrek bo en die slaapkamers en badkamer op die onderste verdieping. Ons is innig dankbaar dat ons op hierdie plekkie afgekom het, dit was soveel waarde vir geld en so naby aan George - so as jy verblyf in George benodig, maar graag die see wil sien en beleef. Hierdie is 'n moet.

Nico P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Rus vir jou gemoed.

Baie gerieflike verblyf met 'n uitsig oor die see wat nie in woorde beskryf kan word nie. Danke Ma is baie goed toegerus. Los maar daardie gewilde pot/pan. Daar is iets beters wat op jou wag!

Lee-anne O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne O

Rustig.

Ons het vreeslik lekker gebly by Danke Ma. Die hoogtepunt vir ons was om in die aande op die swingbank te gaan sit en net vir die see te kyk. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Gerhard V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Met een woord wonderlik.

Die blyplek en uitsig was onverbeterlik. Daar was letterlik alles wat ons nodig gehad het en ons sal beslis weer gaan.

Angus G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus G

Fantasties!

Die woonstel is wonderlik ingerig. Baie mooi see-uitsig en heerlik gerus. Plek is netjies en sal graag weer teruggaan. Daar is wel baie opdraendes en trappe strand toe en terug, maar goeie oefening as jou knieë nie 'n probleem gee nie.

An-li T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-li T

Fantastiese uitsig op 'n wonderlike strand.

Ek kan Danke Ma ten volle aanbeveel! Die blyplek is netjies en ten volle toegerus. Die ligging en uitsig is onverbeterlik. Ons sal definitief weer daar vakansie hou!

Marchell S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchell S

Lekker gekuier. Pragtige uitsig. Netjies.

Pragtige uitsig. Netjies.

Liza V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Klein stukkie van die hemel op aarde.

Ongelooflike oulike gasvrou en baie behulpsaam. Die plekkie het alles waaraan jy kan dink. Die uitsig is soos om 'n stukkie van die hemel al te kan sien.

Danke Ma se terugvoer

Dankie, ons probeer die woonstel toe te rus met alles wat gaste sal nodig mag kry.

Danke Ma
Tracy O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy O

Fantastic.

The place is beautiful. The view spectacular and has everything you need.

Hannelie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Heerlike, gerieflike blyplek met fantastiese uitsig.

Linda, die eienares was baie bedagsaam, vriendelik en behulpsaam van begin tot einde van ons verblyf.

Pieter J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Ongelooflike uitsig!

Sien sterre.

Annaliza D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annaliza D

Wonderlike plek met asemrowende uitsig!

Sal graag weer wil gaan. Die aparte betaling vir DStv per dag is net effens ongerieflik. Sluit dit dalk maar as standaard in by verblyfsprys? Die plek is wonderlik toegerus en ons het baie lekker gekuier!

Trudie H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie H

Ten volle toegerus met pragtige uitsig.

Die trappe kan vir ouer mense en klein kinders 'n probleem wees maar mens kan sien die eienaars bly self ook daar want van potte en panne tot messegoed is uit die boonste rakke. Dankie Linda!

Cilia S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cilia S

Fantasties lekker en pragtige uitsig. Wil vir altyd daar bly!

Fantastiese uitsig en heerlike dekarea. Wil permanent daar bly.

Jeanmari J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmari J

Asemrowend.

Dis op die see, nader kan 'n mens nie kry nie. Baie netjies,skoon en daar is alles en nog meer. Definitief 'n moet en 'n weer kuier werd.

Linda N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda N

Werklikwaar die beste uitsig.

Die eienaar was baie behulpsaam aangsien ons laataand gedurende loadshedding daar opgedaag het. Batteryliggie aangehou vir ons ens. Die uitsig is ongelooflik, plekkie baie skoon, beddens baie gemaklik en toegerus met alles wat jy nodig het. Ongelukkig het ons nie geweet dat ons die stoep/dek met die ongelooflike uitsig en die braaiplek met die bure deel nie. Enigste nadeel was dus privaatheid. Seker die rede vir die billike tarief.

Danke Ma se terugvoer

Die braai is beslis privaat vir DankeMa se gebruik. Ons stel dadelik ondersoek in hoekom dit nie so was nie en vra verskoning vir die ongerief.

Danke Ma
Sophia J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia J

Heerlik gerus en die uitsig was besonder mooi!

Danke Ma is besonder goed toegerus en die atmosfeer heerlik, netjies en skoon. Die trappe binne was net bietjie van 'n probleem vir ouer mense veral om bagasie op en af te dra. Verder sê ons ook "Danke Ma".

Peet S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S

Mooiste uitsig in die land!

Die woonstel is netjies en volledig toegerus vir selfsorg. Die uitsig oor die see is onverbeterlik en alles waarvan ons gedroom het toe ons na die foto's gekyk het. Danke Ma is definitief 'n plek waarheen mens maar weer en weer en weer kan terug gaan. Danke!

Danke Ma se terugvoer

Dankie. Ons probeer om ons gate te bederf met meer as net die fantastiese uitsig.
Kom gerus weer.

Danke Ma
Andre O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Pragtig en luuks.

Pragtige see-uitsig, alles is beskikbaar en vriendelike gashere. Sal dit aanbeveel.

Christina B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B

Asemrowend.

Al my verwagtings oorskrei. Ons het die uitsig vanaf elke vertrek in die huis baie geniet. Die swaaibank is 'n definitiewe treffer. Die vriendelike behulpsaamheid van die huis eienaars was baie waardeer. O ja en hoe kan ek vergeet van al die gesinspeletjies. By verre die beste akkommodasie ooit.

Danke Ma se terugvoer

Dankie. Ons geniet die plek self elke Desember en streef daarna om dit so lekker en gerieflik moontlik vir ons gaste te maak.

Danke Ma
Tanya U - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya U

Ons het baie, baie lekker gekuier!

Die woonstel is baie goed toegerus en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Lekker naby die see en 'n pragtige uitsig. Net die dubbelbed in die een slaapkamer kort bietjie aandag. Dis nie regtig moontlik vir 2 mense om daarop te slaap nie, die een val af want die matras is heel skeef!

Danke Ma se terugvoer

Ons bly julle het heerlik gebly. Ons gee dadelik aandag aan die matras.

Danke Ma
Eliska J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliska J

Prentjiemooi

Als wat mens nodig het en meer vir 'n lekker vakansie.

Danke Ma se terugvoer

Dankie. Ons probeer om sover moontlik dit vir gaste lekker te maak met alles wat hulle nodig gaan kry.

Danke Ma
Louise P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Pragtige uitsig.

Lieflike strand vir kinders, die huis het alles wat jy nodig het.

Louisa J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa J

Heerlike wegbreek, pragtige see-uitsig, stil en rustige dorpie met baie mooi strande en uitkykplekke.

Het ons vakansie baie geniet. Die see-uitsig was pragtig en die blyplek ten volle toegerus met als wat 'n mens nodig het.

Simonie R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonie R

Pragtige see-uitsig.

'n Moet kuier as enige een in Heroldsbaai wil kuier. Die mooiste see uitsig met alles wat mens nodig het in huis. Ons het baie lekker gekuier.

Pieter L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Asemrowend.

Pragtige see-uitsig en woonstel is ten volle toegerus.

Ben T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T

Baie mooi uitsig!

Baie goed toegerus! Baie netjies! Dit was 'n droomverblyf by Danke Ma.

Jamie-lee S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee S

Romantiese ontspannende wittebrood.

Die plekkie het die mooiste see-uitsig wat alles die moeite werd maak! Ons het elke aand tot laat toe op daardie pragtige houtdek deurgebring! Kon lekker ontspan en ons wittebrood geniet. Dis was 'n eer om ons eerste paar dae as Mnr. en Mev. by Danke Ma deur te bring. Hulle sal ons beslis weer sien.

Danke Ma se terugvoer

Dankie, dit uitsig by vir ons ook asemrowend. Veral as die son sak en alles raak pienk.

Danke Ma
Joanne K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne K

Fabulous.

Lovely view and super position.

Danke Ma se terugvoer

Thanks! We also enjoy the view every time.

Danke Ma
Alwyn N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn N

Baie lekker.

Ons was meer as tevrede met die plekkie. Ongelukkig het die eienaar se familie wat permanent daar woon (bo) dit vreeslik onsmaaklik gemaak, daarom sal ons nie sommer weer daardie plekkie oorweeg nie. Mens betaal bitter baie om daar te bly. Die mense klim sommer in die aand op jou balkon. Kos wat van bo af mors op mens se tafeltjie buite waar jy rustig eet of sit. 'n Glas het van bo af gebreek en glasstukke het geval waar ons kinders loop. 'n Koekvurk het op my kop geval en ek noem nie eers die water of watter vloeistof ook al hulle van bo af op mens se koppe mors sonder enige onverskonings. Mens mag nie vuur maak in jou braaier nie, verder was die plekkie mooi ingerus. Maar sal ongelukkig nie die plekkie aanbeveel nie.

Danke Ma se terugvoer

Ek is so jammer om dit te hoor. Ons sal dadelik hieraan aandag gee en kyk hoe die probleem opgelos kan word. Baie dankie dat jy dit wel genoem het. Ons volg dit op.

Danke Ma
Annamarie G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Baie Netjies plek en goed ingerig.

Plekkie bitter netjies en al die nodige geriewe was beskikbaar, die see uitsig is ook fantasties

Yvette P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette P

Absoluut fantastiese verblyf.

Die see-uitsig is letterlik orals selfs in die stort. Alles was net reg en ons kon nie vir beter gevra het nie.

Danke Ma se terugvoer

Dankie Yvette.
Ons probeer deurgaans opgradeer. Dit nog en beter en beter maak.

Danke Ma
Andre L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L

Baie netjies en skoon. Ongelooflike mooi uitsig oor die pragtige Heroldsbaai!

Sien sterre.

Marietha R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha R

Absolute saligheid!

Fantastiese skoon plekkie met groot dek en mooiste uitsig op see. Pragtige meubels, beddens en beddegoed, vol ingerigte kombuis, vriendelike eienaar! Ons sal graag weer daar 'n draai gaan gooi!

Danke Ma se terugvoer

Baie dankie. Ons poog regtig om die plekkie beter en beter te maak vir gaste!

Kom kuier gerus weer!

Danke Ma
Raynette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynette V

Mooiste uitsig!

Waarde vir geld, mooiste uitsig, ten volle toegerus!

Angie R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie R

Ongelooflik lekker.

Uitsig was ongelooflik, was baie gemaklik. Trappe was 'n uitdaging, maar kom nie naby die lekker tyd wat ons daar gehad het nie.

Willem V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Sielsrus.

En dit is nie Linda se skuld nie, maar met die bouery in die omgewing was daar soms geraas en daarom ook stof gewees. Ons het bitter lekker gebly. Die uitsig oor die see was hemels gewees. Ons het regtig sielsrus beleef. Baie goeie waarde vir geld. Ons kan Danke Ma 101% aanbeveel, en as die lewenspad ons weer in Heroldsbaai bring, is Danke Ma die eerste plek wat ons kontak vir verblyf.

Anita D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Baie geniet, uitsig was onvergeetlik, met dolfyne wat elke oggend en aand in die branders kom baljaar het.

Ons het die naweek terdeë geniet. Die huis is net die regte grootte vir 4 volwassenes. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking en die eienaar was dadelik beskikbaar toe ek 'n vraag gehad het oor the strykyster. Sal definitief weer daar bly.

Chanel V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V

It was fantastic.

It was a fantastic stay with a beautiful view.

Nicky B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky B

Goed toegerus en baie veilig.

Danke Ma is baie goed toegerus en baie veilig, het die mooiste see-uitsig, sal definitief weer terug kom.

Johann B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Ideaal geleë met besonderse see-uitsig.

Oulike en veilige plekkie, klipgooi vanaf die strand en 15 minute se ry tot by die welbekende Oubaai Gholfklub.

Karin F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F

Vreeslik lekker gebly.

Danke Ma het een van die mooiste uitsigte denkbaar. Ons was bietjie te vroeg om te boek, maar nogtans het die mense ons laat ingaan en solank rus. Hulle het gehelp met die tasse dra na die eenheid wat baie steil trap het tot by eenheid. Dit gaan dalk vir ou mensies baie moeilik wees om dit te bereik. Die stap strand toe is ook baie steil, maar die strand kan per motor bereik word Binne-in eenheid af na die kamers toe is ook baie steil en weereens vir ouer mense gaan dit moeilik wees. Ons het net gevoel dat die DStv dalk maar ingesluit moet word by die prys en dat daar dalk radio ingebring kan word. Ons het ook gesukkel met selfoon ontvangs. Anders as dit was alles so mooi en lekker. Ons gaan vir seker weer daar kom oorbly. Hierdie keer net heelwat langer.

Juan D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Doen jouself 'n guns en bespreek by dié plek.

Die diens vanaf die eienaars was tip-top. Die plek is bitter goed uitgerus en mens voel 100% jy's op vakansie. En die uitsig! Wow! Ons het die vooreg gehad om heel naweek 'n klomp dolfyne te kon sien baljaar saam met die surfers. Letterlik 'n vertoning gehad! Doen jouself n gun en bespreek dié plek! Ek sou voorstel dat mense wat sukkel met trappe wel dalk 'n ander plek kies a.g.v. die trappe wat loop na die plekkie self en in die huis na die badkamer en kamers. Behalwe vir dit is die plek perfek vir enige mens.

Isabel S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S

Ongelooflike plek met ongelooflike uitsig.

Pragtige netjiese huis met ongelooflike uitsig. Alles wat mens nodig het is daar. Sal verseker were by Danke Ma wil bly.

Sieg V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sieg V

Baie nice.

Goeie ligging met dorp en lughawe baie naby. Ander besienswaardighede is binne kort afstande. Goeie gholfbane in die omgewing. Akkommodasie was puik met alle kombuistoebehore beskikbaar.

Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Lekker plek.

Kan net gewerk word aan netheid.

Danke Ma se terugvoer

Baie dankie, ons beslis aandag gee.

Danke Ma
Michelle L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L

Wonderlike ligging.

Die ligging is perfek en die huis is baie lekker ingerig. Die enigste klagte was dat die plek nie baie skoon is nie. Die dek was vreeslik vuil asook die braai-area. Verder was dit 'n heerlike verblyf met die perfekte ligging.

Danke Ma se terugvoer

Ons vra omverskoning. Hulle is tans besig om te bou onder ons wat baie stof veroorsaak. Gelukkig sal dit ook verbygaan.

Danke Ma
Elizmay W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elizmay W

Al wat lekker was van die verblyf is die uitsig.

Sien sterre.

Henno V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno V

Awesome plek!

Baie lekker gewoon en geslaap! Awesome uitsig!

Francois D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Fantastic views!

Amazing relaxing time! Will certainly visit again!

Jacqueline V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V

Pragtige uitsig.

Perfek. Sal enige dag weer gaan. Is net nie mal oor stort in die bad nie. Verkies lekker stort. Verder geen klagtes nie. Baie goed ingerigte akkommodasie! Met die oulikste liefdevolste "gasheer" Cleo(patra).

Danke Ma se terugvoer

Ons het sopas die hele badkamer oorgedoen met 'n ruim stort in wat uitkyk oor die see.

Danke Ma
Yvonne M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M

Die uitsig alleen maak dit die moeite werd, dankie.

Dit is 'n plek waar jy kan ontspan sonder die gejaagdheid van groot dorpe of stede se geraas.

Antoinette D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Gerieflik, waarde vir geld, beste uitsig!

Gerieflike, skoon en goed toegeruste eenheid. Beste uitsig van Heroldsbaai, boonop goeie waarde vir geld! Dalk nie baie geskik vir bejaardes weens die trappe binne-in die eenheid en strand toe nie.

Anet B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anet B

Ongelooflik!

Beste rusplek en elke sent werd! Sal ons verseker weer sien!

Corne O - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne O

Asemrowende uitsigte en perfekte ligging!

Uitstekende waarde vir geld, ligging en uitsig. Het ons naweek in Heroldsbaai terdeë geniet.

Teresa B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa B

Ons het baie lekker gebly en heerlik gerus.

Die enigste negatiewe ervaring is die stort. Die stort het baie gelek. Maar ons kon daarmee saamleef.

Danke Ma se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Die hele badkamer en stort is nou oorgedoen en is perfek!

Danke Ma
Lourens L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens L

Baie gerieflike akkommodasie met die perfekte uitsig!

Die woonstel is baie gerieflik en netjies, met die perfekte uitsig wat enige siel rustig sal maak. Die toegangstrappe op na woonstel sowel as trappe strand toe is baie uitdagend en steil, dus nie ideaal vir ou mense of klein kinders nie. Dit is egter normaal vir die omgewing, en sal meeste van die huise/woonstelle in Heroldsbaai met dieselfde uitdaging sit. Die parkering is ook beperk/klein, veral as jy 'n groot voertuig ry, en is daar geen parkering vir besoekers nie. Weereens is dit 'n probleem wat nie uniek aan Danke Ma sal wees nie, maar die omgewing wat parkering beperk, en sal meeste huise met dieselfde probleem sit. Opgesom 'n baie lekker blyplek vir 'n onvergeetlike vakansie.

Berdine P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Berdine P

Uitsig uitstekend!

Pragtige uitsig, gemaklik. Goed toegerus. Oulike buitestort. Net bedag wees op steil trappe binne en buite die huis. Strand toegang met klein kids of bejaarde persone effe uitdagend. Ons het maar met die kombi gery. Uitsig fantasties. Dolfyne, walvisse en robbe gesien. Pragtig! Ons maak weer so!

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Juanita B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita B

Al wat van waarde is, is die uitsig.

Jy moet 'n vreeslike stel houttrappe opklim met al jou bagasie. Yskas was vuil. Trappe onder na kamers het geen handreling. Lyk of hul nog plek restoureer. Braaier vasgemaak met 'n cable tie en vreeslik vuil aangepak. Tafel vir buite vol gate. Nee dankie, sal vir niemand aanbeveel en water op grond in kamers.

Danke Ma se terugvoer

Liewe Juanita,

Dit was voorwaar vir ons 'n voorreg om julle as gaste by DankeMa te kon hê. Baie dankie ook dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee.

Ons is werklik baie jammer dat julle oorbly nie na wense was nie en belowe om alles in ons vermoee te doen om na die probleme om te sien so gou as moontlik.

Ons hoop dat julle tog weer in die toekoms Heroldsbaai en spesifiek DankeMa sal besoek, indien nie, Lekke slaap vorentoe.

Groete eers.

Danke Ma
Frances F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances F

Ons het baie lekker gebly.

See uitsig asemrowend.

Madine V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madine V

Asemrowende uitsig en fantastiese verblyf!

Ons het dit vreeslik baie geniet en sal verseker weer kom kuier. Baie dankie dat ons daardie onvergeetlike uitsig kon geniet!

Gert C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C

Danke Ma is baie goed geleë en ons het 'n baie aangename tydjie daar saam spandeer as gesin.

Ligging is baie goed - naby die strand. Voldoende toegerus om 'n aangename vakansie te verseker. Ek sal Danke Ma graag aanbeveel.

Giep V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Giep V

Goed toegeruste woon-eenheid met 'n asemrowende strand en see-uitsig!

Ek sal baie beslis weer in die toekoms hierdie woon-eenheid wil bespreek. Die plek bied alles wat ons nodig het, met die mooiste strand en see-uitsig. Die tarief is baie billik.

Kerman A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kerman A

Very good and fantastic views.

The owner went out of her way to assist, that's customer service! Will definitely go back. The only negative thing is the shower doesn't work properly and we had to bath! I think if this is upgraded it will be a plus point!

Martina V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martina V

Uitsig oor see onbeskryflik, lekker om op stoep te braai met die branders as geselskap.

Sal weer daar gaan bly. Ontspan lekker.

Willem J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J

Lekker gebly, maar moeg trappe geklim.

Goed toegerus. Stort druk te laag en n tuimeldroër sou handig wees. Trappe nie vir ou mense of kleintjies nie. Pragtige uitsig en lekker stil. Het dolfyne ook gesien.

Hennie T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie T

'n Foto is baie maal nie noodwendig wat jy kry nie.

Die dek word gedeel met mense wat langsaan woon, sonder 'n skeiding tussenin m.a.w daar is geen privaatheid nie. Die geriewe is uiters primitief. Die woonstel was baie skoon. Die mense langsaan se sigaretrook reuk kom deur 'n konneksie-deur tussen die twee aangrensende woonstelle. Die eenheid verdien nie meer as drie sterre nie.

Mariana E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Mariana E

Uitstekende ligging. Ongemaklik vir ouer mense a.g.v. baie trappe.

Die uitsig maak op vir die ongemaklike trappe na bad en slaapkamers. Beddens in goeie toestand. Badkamer kan bietjie aandag kry. Die houttrap na kamers raas erg en maak ander inwoners wakker. Beddegoed en handdoeke in goeie toestand. Kombuis gerieflik.

Dries L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L

Fantasties....

Ons was aangenaam verras met Danke Ma. Ons hou al jare vakansie op Heroldsbaai en Danke Ma was een van ons beste ervarings nog. Sterk aanbeveel!

Andries D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Die uitsig was asemrowend mooi. Jy slaap met oop oë en luister 24 uur na die branders.

As die uitsig nie jou asem sal laat snak nie, sal die 29 trappies na die voordeur definitief. As jy by die see wil bly, dan is Danke Ma die nommer een keuse. Dit is regtig 'n lekker vakansie-atmosfeer wat heers by Heroldsbaai. Maar bring al jou kos en drank saam as jy nie wil George toe ry vir iets wat jy vergeet het nie, want die enigste winkeltjie in Heroldsbaai is maar 'n tipiese strandkafee met net die nodigste.

Cyril S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cyril S

Rustigheid met 'n goeie uitsig.

Pragtige uitsig binne loop afstand van die see, baie goed toegerus en netjies. Goeie terugvoering van LekkeSlaap en die eienaars.

Monika V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika V

Uitstekende uitsig!

Jy kan net nie genoeg kry van die uitsig nie. Die kuier op die balkon, wat direk op die see sit is heerlik. Maar neem kennis indien jy nie baie beweeglik is nie, is hierdie NIE die huis vir jou nie. Jy moet met 'n spiraaltrap af na die kamers gaan (en weer op na die sitkamer, kombuis en balkon). Maar alles maak op vir die heerlike uitsig en kuier op die balkon. Kamers kyk ook uit op die see. Heroldsbaai is pragtig.

Margot S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Margot S

Pragtige plek met soveel geleenthede.

Pragtige see-uitsig! Ongelukkig so baie trappe (wat ook nie in goeie toestand is nie). Geen ter plaatse bystand of hulp nie. Die slaapafdeling se stoepe is onstabiel en bakstene los en verweer. Die geriewe is egter voldoende en in 'n goeie toestand.

Francois B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois B

Danke Ma sien ons beslis nooit weer nie.

Die plek smeek om opgeknap te word met die toilet wat stukkend is en geen warm water nie. Dit was teleurstellend. Die plek kort aandag en smeek vir 'n opknapping.

Danke Ma se terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly om te bevestig dat die plek vroeg in Desember opgeknap gaan word. Ons sien uit daarna om julle na die opknapping terug te verwelkom.

Danke Ma
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3905b0691bb435abf268767f7a60979b6ec8e1eee4765873b1b8cffc7f6891af6db909f2dad8cd11e97a4ecc344f1e0a5624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag, vir 5 mense 119 5 1 5 61 Spekie Gerickesingel Crescent Heroldsbay 3695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.053986717066 22.390998238623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang