Danke Ma
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle W - Sep 2024
Algehele gradering
Die beste.
Karin D - Aug 2024
Algehele gradering
Danke ma sal ons verseker weer sien. Hier kan mens heerlik ontspan en uitrus!
Sulette S - Aug 2024
Algehele gradering
Sal weer kom.
Megan May N - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable, cosy, full kitchen, great view, smart TV, very close walk to beach.
Heila S - Mei 2024
Algehele gradering
Superb value for money! We enjoyed our stay. It's home away from home.
Doretha S - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer wil bespreek.
Combrinck L - Mrt 2024
Algehele gradering
Top verblyf met asemrowende uitsig!
Lees meerInnis B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly en gekuier by Danke Ma.
Carike B - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige strand vakansie.
Danke Ma se terugvoer
Dankie Carike. Ons wil graag ons gaste bederf met alles wat hulle mag nodig hê om die tyd by DankeMa so spesiaal as moontlik te maak. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Ilze P - Jan 2024
Algehele gradering
Lekke plek vir 'n lekke vakansie.
Danke Ma se terugvoer
Dankie, Ilze. Ons is bly julle het alles gehad wat nodig was. Dit is ons strewe om julle verblyf so gerieflik moontlik te maak.
Juanina M - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful relaxing stay for a couple or a small family.
Willie & Ria B - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker rustige wegbreek vakansie.
Gerda L - Jul 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier! Dankie, Danke Ma.
Nick M - Jun 2024
Algehele gradering
Views that are worth the steps!
Lees meerReze B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Jeandré B - Apr 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Danke Ma se terugvoer
Dankie! Ons probeer om dit vir ons gaste sover moontlik gerieflik en lekker te maak.
Reniel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed the view over Herold's Bay.
Dina O - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en ontspanne vakansie.
Melony V - Feb 2024
Algehele gradering
Was uit die boekke.
Danke Ma se terugvoer
Dankie! Dit is ons strewe om die verblyf in DankeMa so fantasties moontlik te maak. Kom gerus weer.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Delia C - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome!
Eddie S - Nov 2023
Algehele gradering
Mooi ser uitsig.
Carel S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi ligging, baie netjies en alles wat jy benodig.
Marietjie L - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte afstand van die strand af met gerieflike ekstras.
Leanee P - Okt 2023
Algehele gradering
10 out of 10!
Danke Ma se terugvoer
Dankie! Ons deel graag ons plek met almal! Dit is ook ons tweede huis wat ons lekker en gemaklik inrig!
Avril O - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Puik diens.
Ian & Analda D - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful surroundings and very relaxing time at Danke Ma.
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Sjoe! Wat 'n fantastiese plek!
Danke Ma se terugvoer
Dankie Kobus. Julle is beslis baie welkom on weer te kom.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Antonino P - Jun 2023
Algehele gradering
Ideale wegbreek vir almal.
Morné V - Mei 2023
Algehele gradering
Asemrowende see-uitsig.
Danke Ma se terugvoer
Dankie Morné. DankeMa is baie naby aan ons harte.
Elme R - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat 'n pragtige uitsig!
Hanja V - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerRenata V - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig! Lekker woonplekkie. Sal beslis aanbeveel.
Heneli S - Apr 2023
Algehele gradering
Net wat 'n mens nodig het op vakansie.
Louzell M - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte en gemaklike verblyf. Perfekte ligging en uitstekend toegerus.
Pieter S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie ontspanne.
Gabriel A - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Lees meerDanke Ma se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons doel is altyd om goeie waarde vir geld te bied en DankeMa so goed as moontlik toe te rus met alles en nog meer wat nodig kan wees. Laat my toe om te reageer op die punte. 1) Parkering in Heroldsbaai is baie skaars. DankeMa het wel 'n toegewysde parkeerplek. Heroldsbaai is baie veilig. 2) Soos genoem in alle inligtingstukke is die trappe 'n uitdaging maar die uitsig is die beloning. Die toegang na die stand word ook duidelik aangedui in inligstukke. Die roete voor af is die bure se privaat trappe na hulle ander huis. 3) Showmax, Prime video en onbeperkte internet is gratis. Slegs DSTV in betaalbaar vir al die kanale. 4) Daar is wel 'n afskorting op die balkon wat dit verdeel wat privaatheid verseker.
Chanel V - Nov 2023
Algehele gradering
Poor poor customer service.
Danke Ma se terugvoer
We're really sorry to hear that your experience was so negative. We apologise once again for the inconvenience that had to be endured before the holiday season. Construction was immediately halted after your request. Fortunately, the new deck is now finished, and there's a beautiful improvement for guests to enjoy!
Estelle P - Nov 2022
Algehele gradering
Mooier as Mooi.
Melanie P - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastiese en gerieflike woonstel met 'n uitsig oor die baai wat jou asem wegslaan.
Adel M - Nov 2022
Algehele gradering
Absuluut heerlik gebly, wou nie huis toe kom nie!
Almut B - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike blyplek met 'n mooi uitsig oor die see en alles wat jy nodig het.
Andre M - Sep 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Kon nie vir beter gevra het nie!
Ingrid B - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese, rustige atmosfeer en verblyf met die mooiste uitsig.
Lees meerNico P - Jul 2022
Algehele gradering
Rus vir jou gemoed.
Lee-anne O - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig.
Gerhard V - Apr 2022
Algehele gradering
Met een woord wonderlik.
Angus G - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties!
An-li T - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig op 'n wonderlike strand.
Marchell S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier. Pragtige uitsig. Netjies.
Liza V - Feb 2022
Algehele gradering
Klein stukkie van die hemel op aarde.
Danke Ma se terugvoer
Dankie, ons probeer die woonstel toe te rus met alles wat gaste sal nodig mag kry.
Tracy O - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Hannelie V - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike blyplek met fantastiese uitsig.
Pieter J - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig!
Annaliza D - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek met asemrowende uitsig!
Trudie H - Mei 2022
Algehele gradering
Ten volle toegerus met pragtige uitsig.
Cilia S - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties lekker en pragtige uitsig. Wil vir altyd daar bly!
Jeanmari J - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Linda N - Mei 2022
Algehele gradering
Werklikwaar die beste uitsig.
Lees meerDanke Ma se terugvoer
Die braai is beslis privaat vir DankeMa se gebruik. Ons stel dadelik ondersoek in hoekom dit nie so was nie en vra verskoning vir die ongerief.
Sophia J - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus en die uitsig was besonder mooi!
Peet S - Nov 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig in die land!
Danke Ma se terugvoer
Dankie. Ons probeer om ons gate te bederf met meer as net die fantastiese uitsig.
Kom gerus weer.
Andre O - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig en luuks.
Christina B - Nov 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Danke Ma se terugvoer
Dankie. Ons geniet die plek self elke Desember en streef daarna om dit so lekker en gerieflik moontlik vir ons gaste te maak.
Tanya U - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het baie, baie lekker gekuier!
Danke Ma se terugvoer
Ons bly julle het heerlik gebly. Ons gee dadelik aandag aan die matras.
Eliska J - Sep 2021
Algehele gradering
Prentjiemooi
Danke Ma se terugvoer
Dankie. Ons probeer om sover moontlik dit vir gaste lekker te maak met alles wat hulle nodig gaan kry.
Louise P - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Louisa J - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, pragtige see-uitsig, stil en rustige dorpie met baie mooi strande en uitkykplekke.
Simonie R - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Pieter L - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Ben T - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig!
Jamie-lee S - Feb 2021
Algehele gradering
Romantiese ontspannende wittebrood.
Danke Ma se terugvoer
Dankie, dit uitsig by vir ons ook asemrowend. Veral as die son sak en alles raak pienk.
Joanne K - Jan 2021
Algehele gradering
Fabulous.
Danke Ma se terugvoer
Thanks! We also enjoy the view every time.
Alwyn N - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerDanke Ma se terugvoer
Ek is so jammer om dit te hoor. Ons sal dadelik hieraan aandag gee en kyk hoe die probleem opgelos kan word. Baie dankie dat jy dit wel genoem het. Ons volg dit op.
Annamarie G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie Netjies plek en goed ingerig.
Yvette P - Jan 2020
Algehele gradering
Absoluut fantastiese verblyf.
Danke Ma se terugvoer
Dankie Yvette.
Ons probeer deurgaans opgradeer. Dit nog en beter en beter maak.
Andre L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Ongelooflike mooi uitsig oor die pragtige Heroldsbaai!
Marietha R - Okt 2019
Algehele gradering
Absolute saligheid!
Danke Ma se terugvoer
Baie dankie. Ons poog regtig om die plekkie beter en beter te maak vir gaste!
Kom kuier gerus weer!
Raynette V - Apr 2019
Algehele gradering
Mooiste uitsig!
Angie R - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Willem V - Nov 2019
Algehele gradering
Sielsrus.
Anita D - Feb 2019
Algehele gradering
Baie geniet, uitsig was onvergeetlik, met dolfyne wat elke oggend en aand in die branders kom baljaar het.
Chanel V - Nov 2019
Algehele gradering
It was fantastic.
Nicky B - Feb 2019
Algehele gradering
Goed toegerus en baie veilig.
Johann B - Mei 2019
Algehele gradering
Ideaal geleë met besonderse see-uitsig.
Karin F - Feb 2018
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly.
Lees meerJuan D - Jan 2018
Algehele gradering
Doen jouself 'n guns en bespreek by dié plek.
Lees meerIsabel S - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike plek met ongelooflike uitsig.
Sieg V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie nice.
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Lekker plek.
Danke Ma se terugvoer
Baie dankie, ons beslis aandag gee.
Michelle L - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike ligging.
Danke Ma se terugvoer
Ons vra omverskoning. Hulle is tans besig om te bou onder ons wat baie stof veroorsaak. Gelukkig sal dit ook verbygaan.
Elizmay W - Jun 2018
Algehele gradering
Al wat lekker was van die verblyf is die uitsig.
Henno V - Nov 2017
Algehele gradering
Awesome plek!
Francois D - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastic views!
Jacqueline V - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Danke Ma se terugvoer
Ons het sopas die hele badkamer oorgedoen met 'n ruim stort in wat uitkyk oor die see.
Yvonne M - Mrt 2017
Algehele gradering
Die uitsig alleen maak dit die moeite werd, dankie.
Antoinette D - Mrt 2017
Algehele gradering
Gerieflik, waarde vir geld, beste uitsig!
Anet B - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Corne O - Feb 2017
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte en perfekte ligging!
Teresa B - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en heerlik gerus.
Danke Ma se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Die hele badkamer en stort is nou oorgedoen en is perfek!
Lourens L - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike akkommodasie met die perfekte uitsig!
Lees meerBerdine P - Aug 2017
Algehele gradering
Uitsig uitstekend!
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Juanita B - Aug 2017
Algehele gradering
Al wat van waarde is, is die uitsig.
Danke Ma se terugvoer
Liewe Juanita,
Dit was voorwaar vir ons 'n voorreg om julle as gaste by DankeMa te kon hê. Baie dankie ook dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee.
Ons is werklik baie jammer dat julle oorbly nie na wense was nie en belowe om alles in ons vermoee te doen om na die probleme om te sien so gou as moontlik.
Ons hoop dat julle tog weer in die toekoms Heroldsbaai en spesifiek DankeMa sal besoek, indien nie, Lekke slaap vorentoe.
Groete eers.
Frances F - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Madine V - Apr 2016
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en fantastiese verblyf!
Gert C - Des 2016
Algehele gradering
Danke Ma is baie goed geleë en ons het 'n baie aangename tydjie daar saam spandeer as gesin.
Giep V - Mei 2016
Algehele gradering
Goed toegeruste woon-eenheid met 'n asemrowende strand en see-uitsig!
Kerman A - Aug 2016
Algehele gradering
Very good and fantastic views.
Martina V - Apr 2016
Algehele gradering
Uitsig oor see onbeskryflik, lekker om op stoep te braai met die branders as geselskap.
Willem J - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker gebly, maar moeg trappe geklim.
Hennie T - Nov 2016
Algehele gradering
'n Foto is baie maal nie noodwendig wat jy kry nie.
Mariana E - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Ongemaklik vir ouer mense a.g.v. baie trappe.
Dries L - Mei 2015
Algehele gradering
Fantasties....
Andries D - Sep 2015
Algehele gradering
Die uitsig was asemrowend mooi. Jy slaap met oop oë en luister 24 uur na die branders.
Lees meerCyril S - Mrt 2015
Algehele gradering
Rustigheid met 'n goeie uitsig.
Monika V - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekende uitsig!
Lees meerMargot S - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtige plek met soveel geleenthede.
Francois B - Nov 2015
Algehele gradering
Danke Ma sien ons beslis nooit weer nie.
Danke Ma se terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly om te bevestig dat die plek vroeg in Desember opgeknap gaan word. Ons sien uit daarna om julle na die opknapping terug te verwelkom.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang