Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danke Ma

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Cilia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastic! Weereens ongelooflik lekker gebly. Die plek bied soveel meer as wat mens verwag, soos koffie, tee, suiker, waspoeier, en so aan. Love die plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dankbaarheid. Dit was nou lekker. Als wat ons nodig gehad het en die plekkie is 'n fees. Het met 'n swaar hart huistoe gegaan en beplan reeds ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die beste. Dis 'n pragtige plekkie. Ons honeymoon paartjie het dit so baie geniet. Die uitsig is asemrowend. Beveel die plekkie beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Danke ma sal ons verseker weer sien. Hier kan mens heerlik ontspan en uitrus! Ons 3 het heerlik gebly in hierdie pragtige plek. Die woonstel is pragtig en die ligging en uitsig onverbeterlik! Ons is spyt ons kon nie langer bly nie, maar ons sal spoedig weer terug wees. Baie dankie, vir al die vriendelikheid, vooraf inligting en die vinnige antwoord op ons vrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Sal weer kom. Wonderlike plek met pragtige uitsigte en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan May N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable, cosy, full kitchen, great view, smart TV, very close walk to beach. The host was so great - super helpful, offering us local recommendations of walks, etc. The house was very comfortable and we felt right at home! Nice to have a spice cupboard, things you don't often have access to when you're travelling, so I think this is a really thoughtful and inexpensive thing to do as a host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Superb value for money! We enjoyed our stay. It's home away from home. We are amazed by the superb attention to detail at "Danke Ma". Breathtaking views, immaculate apartment with luxurious linen and fresh, clean living. "Danke Ma" is overall next level accommodation, we will definitely be back! Thank you, Linda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doretha S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Sal beslis weer wil bespreek. Ongelooflike uitsig, alle geriewe wat jy benodig. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Innis B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly en gekuier by Danke Ma. Baie dankie, ons het regtig lekker gebly en gekuier. Alles was perfek! Sal gou weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Combrinck L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Top verblyf met asemrowende uitsig! Danke Ma is beslis een van die beste verblyf opsies wat daar is! Die uitsig is asemrowend mooi! Groot patios op albei vloere en baie ruim, netjies en goed ingerigte plek. Die mees volledige kombuis wat ek nog gesien het, letterlik alles en meer wat mens nodig het. Lekker braai area ook en die hangstoel was omtrent 'n bederf. 'n Nuwe gunsteling plek vir ons en volgende keer sal ons baie langer bly! Topklas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3905b0691bb435abf268767f7a60979b6ec8e1eee4765873b1b8cffc7f6891af6db909f2dad8cd11e97a4ecc344f1e0a5624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 121 5 1 5 61 Spekie Gerickesingel Crescent Heroldsbay 3695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.053986717066 22.390998238623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang