Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dankepa Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir Dankepa Beach House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carlien H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien H

Fantasties.

In een woord opgesom, fantasties!

Carla G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

This was an absolutely amazing stay and just what we needed. Just loved it.

Our stay was fantastic and we loved it. Will definitely stay again and bring family. The only thing I would add is to notify people that there is no tea/coffee/milk etc. as we are used to having that at everywhere we have stayed and didn't pack in, so we got caught by a later check-in and nothing for coffee etc. The fact there are no shops nearby also needs to be emphasised in relation to the above so people can bring their own coffee/tea. Otherwise, it was amazing and exactly as advertised. I will definitely be back.

Dankepa Beach House se terugvoer

Thanks for the review. I will definitely tell the next guests about Heroldsbaai Cafe that is 200m from Dankepa and stocks most of the necessary groceries. George Mall is 20 km away and is a bit far.

Dankepa Beach House
Di K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Di K

A wonderful stay!

Very pleasant stay with all the information needed. Accessibility is a bit challenging with the steps, but one could work around that. The parking bay is quite a challenge, but manageable. All was in order. Even though the location is high up and "safe", one closes windows without burglar bars (a sign of the times we live in - unfortunately!).

Susan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Dit was 'n aangename ondervinding.

Baie lekker gebly. Daar is dadelik omgesien na die warmwaterprobleem.

Ashley S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S

Clean, big house, indoor braai and beautiful sea view.

Our stay at Dankepa Beach House was great, big house with lots of space and comfort.

Christa D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Absoluut sprankelend.

Dit was absoluut fantasties en ongelooflik ontspannend gewees en die trappe was baie goeie oefeninge gewees.

Alda S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda S

"Out of this world"-lekker!

Dit is 'n ongelooflike plek en 'n mens kan nie anders as om dit daar te geniet nie. Dit voel asof die branders in jou ore breek so naby is 'n mens aan die see.

Bertus J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus J

Pragtige uitsig oor die see.

Ja. Skoonmakers kan dalk meer deeglik wees, veral op die stoep en braaigeriewe.

Jaque S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaque S

Relaxing with Garden Route activities close by.

Enjoyable with adult family and parents. Beautiful view of the ocean.

Ellie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ellie P

Baie netjies, vriendelik en perfekte ligging. Het verlief geword op Haroldsbaai.

Baie lekker gebly. Baie trappe, maar die uitsig is die beste deel. Gaan verseker weer gaan.

Org V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V

Op sy beste.

Beste ligging. Ongelooflik uitsigte en atmosfeer. Lekker trappe oefening vir rondstap.

Ansie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Goeie linne en handdoeke. Skottelgoedwasser en wasmasjien. Kombuis is goed toegerus. DStv sukkel partykeer met kanaaloorskakeling. Kan waarlik aanbeveel.

Trappe was moeilik vir ouer persoon wat saam met my en my man gereis het.

Corna B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna B

Heerlik gekuier.

Dit was, soos die Engelsman sê, awesome.

Elnore D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnore D

Mooiste uitsig, so gerieflike verblyf.

Sal beslis weer die verblyf gebruik in die toekoms.

Dankepa Beach House se terugvoer

Baie welkom Elnore.

Dankepa Beach House
Marietta S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta S

Sal weer kom en reserveer.

'n Wonderlike ervaring in 'n uitsonderlike plek met 'n uitsig wat geen gelyke het nie.

Fransie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie V

Baie mooi uitsig, jy voel baie naby aan die see.

Dit was 'n heerlike huis om in te bly. Alles was skoon en netjies. Die opsigter was baie behulpsaam. Die baie trappe na die huis toe is regtig 'n uitdaging (sit dalk 'n foto hiervan ook op die listing). Die parkering baie klein vir groter motors.

Zelda P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda P

Dit is heerlik om aan die slaap te raak met die see in jou ore en jou eerste koffie op die stoep te drink terwyl jy die see en natuur inneem.

Dit is 'n lieflike eenheid. Ons het eers laat die Vrydagaand daar aangekom. Dit was maklik om te kry en heerlik dat daar ligte gedurende beurtkrag was. Ons het vergeet om melk te koop, so 'n houer met langlewe-melk sou die volgende oggend handig te pas gekom het aangesien daar mos nie winkels naby is wat oop was nie.

Letitia G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Goed toegerus met asemrowende uitsig.

Ons het so lekker gekuier, dankie. Volgende keer bly ons langer.

Tess D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tess D

Dankepa is 'n gerieflike huis met die mooiste uitsig.

Ek sal die huis enige dag aanbeveel. Die gasvrou het vinnig reageer wanneer ons navrae gehad het.

Tania V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Baie mooi en lekker kuier plek met mooiste see-uitsig.

Sal beslis aanbeveel en weer wil teruggaan. Hou in gedagte daar is net 1 klein winkeltjie wat nie laat oop is in die aand nie. Sorg maar om kos saam te neem as jy dalk later arriveer. Andersins is dit 'n heerlik plek (die trappe na strand is goeie oefening).

Daniel K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel K

Pragtige omgewing.

Pragtige uitsig en lekker kuierhuis. Parkeerplek vir groter motor moeilik.

Lezanne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V

Ongelooflike uitsig.

Pragtige huis met onbeskryflike mooi uitsig, beslis 'n kuier werd.

Dankepa Beach House se terugvoer

Baie dankie, julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Dankepa Beach House
Emmerentia M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia M

Fantastiese wegbreeknaweek.

Ons gesin het dit baie geniet en sal definitief weer teruggaan. Baie dankie dat ons julle huis vir die naweek kon geniet.

Joane T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane T

Spesiale seehuis.

Ons het die verblyf vreeslik geniet! Als was netjies en skoon, die huis is goed toegerus. Naby die strand, en die mooiste uitsig. Perfek vir n vakansie by die see, ons sal definitief weer gaan!

Dankepa Beach House se terugvoer

Dankie Joane, julle is baie welkom om weer te kom.

Dankepa Beach House
Louise S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Uitsigte.

Dankepa was 'n amazing ondervinding. Ons klein kindertjies was veiling op die balkon en ons kon heerlik vakansie hou sonder om te bekommer oor besige paaie of plekke waar hulle kon seer kry nie. Die uitsigte is ongelooflik. Dit voel asof mens direk bo die see is. Die trappe op na die huis is baie styl, maar toe die bagasie eers in die huis was, het dit nie vir ons gepla nie. Die huis is op 2 vlakke. Ons ouers het onder geslaap. Hulle kamers het ook ongelooflike uitsigte gehad, en ons het nie sleg gevoel oor ons raserige kinders deur die nag nie. Ons gaan defnitief weer kom. Daar was alles en meer as wat ons verwag het.

Dankepa Beach House se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet, julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Dankepa Beach House
Jean H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean H

Heerlik.

Santa die eienaar was baie tegemoetkomend en 'n wonderlike gasheer, het ons op hoogte gehou met alles en ons baie welkom laat voel.

Van Schalkwyk N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Schalkwyk N

Sien sterre.

Sien sterre.

Ria D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D

Ongelooflik

Beste plek vir lekker rus met die see wat onder klots. Naby die see vir stap.

Dankepa Beach House se terugvoer

Julle is baie welkom om enige tyd weer te kom. Ek is so bly julle het lekker gekuier.

Dankepa Beach House
Jc H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc H

Pragtige uitsig! Vriendelik en tegemoetkomend.

Die kamers is skoon en privaat met ’n pragtige uitsig. Die kuierarea is ruim en prakties. Sal graag weer daar bly.

Dankepa Beach House se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Dankepa Beach House
Karen S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Mooiste uitsig.

Sal vir seker weer hier bly. Groot ruim huis vir 2 gesinne. Naby aan die strand en mooiste see-uitsig. Ons was net vir langnaweek hier maar sal graag een skoolvakansie hier wil kom bly. Parkering net bietjie beperk.

Kerri-ann W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerri-ann W

A wonderful time spent at the sea and with family.

Amazing views! Cosy home feel. We really enjoyed our stay!

Daniel C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel C

Beste vakansie ooit.

Mooiste uitsig, by strand, lekker geswem en stap, kon wasgoed was, lekker geriewe.

Dankepa Beach House se terugvoer

Ek is so bly julle het dit so geniet. Julle is altyd weer welkom.

Dankepa Beach House
Frans M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Ligging en uitsig uitstekend.

Gastehuis goeie ligging, uitsig ongelooflik.

Hans H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans H

Uitstekend. Goed ingerig en veilig. Waarde vir geld.

Nie gestrem-vriendelik nie. Toegang slegs met klomp trappe.

Jan N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N

Die uitsig en die see se gedruis was besonders.

Dankepa was alles wat ons voor gehoop het, maar ons het Heroldsbaai geken en was voorbereid op die steilte en trappe. Miskien kan hulle ouer mense beter waarsku as daar baie trappe ter sprake is. Veral die aflaai van bagasie kan problematies wees.

Tk H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tk H

Will be back soon!

Surprised at the warmth and spaciousness. Very accommodating and comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons sal gou weer terug wees!

Die warmte en ruimte het my verras. Baie akkommoderend en gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ronelle F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle F

Sentraal met lieflike uitsig.

Die fasiliteite (tot 'n wasmasjien) was fantasties. Beslis nie jou 'run of the mill' vakansiehuis nie. Al die badkamers was ook 'n heerlike bonus. Wil beslis terugkom.

Rina C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C

Baie gerieflik, pragtige uitsig, fantasties geleë.

Die huis binne was wonderlik. Gerieflik en goed ingerig. Heerlike dek voor met wonderlike uitsig. Buite aan die agterkant of inkomkant van die huis het ons gevoel dit kon netjieser gewees het. Baie goed lê rond rondom huis en dis nie baie aantreklik nie. Die parkering is bietjie klein en ongerieflik maar ons het van die bure se rylaan gebruik gemaak. Dit was 'n heerlike verblyf en ons sal dit definitief aanbeveel. Die uitsig is ongelooflik.

Eliza M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eliza M

Heerlik gebly.

Baie lekker gebly. Die baie steil trappe was ietwat van 'n uitdaging. Sal weer wil kom. Baie dankie!

Thelma L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma L

Fantastiese ligging en uitsig.

Baie dankie vir 'n fantastiese vakansie by Dankepa. Wat 'n ongelooflike uitsig en heerlike strand om op te stap. Die huis is lekker ruim, so mens is nie onder mekaar se voete nie en alles is daar wat nodig is. Baie goed geleë en naby om te ry na George, Wildernis en Sedgefield. Sal beslis weer Dankepa huur.

Dankepa Beach House se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet, kom kuier asb weer in Dankepa.
Groete,
Santa

Dankepa Beach House
Roelien H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien H

Ongelooflik.

Dankie, dit was heerlik. Al ons verwagtinge oorskry.

Dankepa Beach House se terugvoer

Hi Roelien, ek is baie bly jul het dit so geniet. Julle is baie welkom om enige tyd weer te kom kuier.

Dankepa Beach House
Ferdi B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B

Sal vir seker weer daar gaan bly, sommer gou ook!

Baie praktiese en gemaklike plek. Alles wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik te maak. Fantastiese uitsig, baie lekker strand.

Dankepa Beach House se terugvoer

Baie dankie Ferdi, julle is baie welkom om enige tyd weer te kom.

Dankepa Beach House
Jeanette V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Puik uitsig.

Huis is ongeveer nege verdiepings bokant die strand. Uitsig is puik. Huis het ongeveer slaapplek vir 8 persone! Perfek ingerig. LekkeSlaap se diens was uitstekend.

Christo C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Ongelooflike uitsig, baie ruim en netjiese verblyf.

Wat 'n ongelooflike uitsig! Ons het heerlik gebly. Die huis is ruim en het alles wat jy benodig. Sal definitief weer van Dankepa gebruik maak.

Hannie R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannie R

Skoon, ruim met wonderlike uitsig!

Genoeg trappe wat 'n uitdaging kan wees maar die res van Dankepa is alles wat ons voor gehoop het. Die uitsig was iets uit 'n ander wêreld. Ruim vertrekke met genoeg pakplek. Skoon badkamers en kombuis, met alles wat jy nodig mag kry. Wat ons nog meer opgewonde gemaak het was die Bybel in elke kamer en genoeg geestelike leesstof vir n jaar! Ons sal beslis terugkom!

Dankepa Beach House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Die trappe is verseker steil tot by die huis, maar gelukkig raak mens dit gou gewoond en is sommer baie fikser na n paar dae. Ek is baie bly julle het die leesstof so geniet, ons is baie lief vir die Here. Hoop ons sien jul gou weer.

Dankepa Beach House
Andre V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Heerlik gebly!

Fantastiese ligging met al die gerief wat jy wil hê. Wat egter nie na wense was nie, was die netheid van die plek. Nadat ons werker moes inkry om plek skoon te maak, moes ons ook skoonmaakmiddels koop aangesien die werker dit nie het nie. Dit was ook dieselfde werker wat die plek skoongemaak het voor ons gekom het. Hoe maak sy plek skoon sonder skoonmaak- en ontsmettingmiddels? Sal definitief weer daar wil bly, maar die eienaar kan meer aandag gee aan netheid van plek.

Frederik J R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik J R

Die huis het 'n fantastiese ligging en alle nodige geriewe, maar die feit dat jy talle trappe moet uitklim om by die huis te kom, maak die afpak en oppak bietjie uitdagend.

Dit was 'n besonderse ervaring om in Dankepa te bly. Alles wat 'n mens nodig het is daar. Dit is sielsbevredigend om op die voorste dek te sit en uit te kyk oor die oseaan. Aan die negatiewe kant is die talle trappe nogal 'n uitdaging as jy met groot tasse moet op en af loop. Die kombuis se uitleg is ook bietjie vreemd, maar nogtans funksioneel genoeg. Ek sal beslis weer daar gaan bly as die kans hom voordoen.

Chris B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Stunning setting with stunning views.

If you love the constant roar and rumble of the sea, this is the place.

Dankepa Beach House se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Die trappe veroorsaak 'n paar stywe kuite vir die eerste paar dae, maar dit hou ons fiks. Ek hoop om jul gou weer te sien.

Dankepa Beach House
Elize N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize N

Heerlik gerus met wonderlikste uitsig in baie goed toegeruste huis.

Baie dankie dat ons in Dankepa kon uitspan. Ons kon nie genoeg kry van die wonderlike uitsig nie. Moet sê die trappe met al die bagasie was bietjie taai, maar huis is baie goed en gerieflik toegerus. Sal baie beslis weer eendag wil teruggaan.

Dankepa Beach House se terugvoer

Ons is so bly julle het dit so geniet!
Die trappe op na die huis hou ons oumens bene fiks en bly n uitdaging elke vakansie.
Ons hoop om jul gou weer te sien!

Dankepa Beach House
Greybe S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greybe S

Fantasties!

Alles was lekker.

Wouter J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter J

Fantastiese, gemaklike verblyf.

Ons tweede keer in Danke Pa en ons sal definitief weer kom.

Ida C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida C

Heerlike huis met lieflike see-uitsig!

Oupa en ouma was saam, hulle het sommer van die balkon af die see geniet. Regtig 'n heerlike week by die see gewees. Regtig goed ingerig vir hele gesin, baie ruimte. Sal definitief weer gaan, die trappe was bietjie styl vir oupa, maar ons het dit baas geraak.

Karin P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P

Dit was werklik alles wat ons verwag het en soveel meer.

Die huis is idillies geleë met die mooiste uitsig. Alles wat ons nodig kon hê was daar en ons kon werklik net in vrede met ons drie tieners die vakansie geniet - ons sal graag elke jaar na presies dieselfde plek vir teruggaan en baie langer bly.

Erna P - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P

Hoogs aan te bevele!

Uitstekende ligging. Pragtige verblyf en goeie kwaliteit beddens. Netjies en skoon. Lekker binnebraai.

Karen K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

We enjoyed our stay

The view from the house is great.

Nadia B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Ongelooflik lekker met die wonderlikste uitsig - goed vir die siel.

Baie lekker gekuier in Danke-Pa. Die huis het alles wat mens nodig het. Die geriewe was perfek - elkeen het eie kamer en badkamer gehad. Die dek was ons lekkerste kuierplek - ongelooflike uitsig, en ons was baie gelukkig met die weer vir hierdie tyd van die jaar. Sal definitief aanbeveel.

Morne V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V

Sal weer oornag.

Sal graag weer daar wil oornag.

Hermann V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann V

Heerlikste wegbreek!

Gerieflik toegerus met alles wat nodig is. Besondere uitsig in 'n besondere omgewing, dit was 'n voorreg om daar te kon bly. Huis met 'n hart!

Vanaf R2 300
R2 300 R1 955
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 300
R2 300 R1 955
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gericke-straat, Heroldsbaai, 6513, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc05d6e8cd505a93478d82f7b86f6aca46a3ee842168a342bed5e7bb430361c1f23df12b03e1da025046abe1bcd8ec8625c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 955 per nag, vir 8 mense 58 5 1 5 Spekie Gericke Street Herolds Bay 6513 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053658 22.391082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang