Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dankhof Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Debbie T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Ons was aangenaam verras. Vriendelike diens. Kamer skoon en netjies. Gerieflike oornagplekkie, naby die skole vir sportnaweke. Kamer netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jun 2024

Lovely stay. Had a lovely stay. I had no water the next morning. I tried calling and sent the contact person a WhatsApp with no reply. Only by the time I left the guesthouse did the water come back on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe B
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Absolutely stunning place! Carel was werklik so gasvry ek het heerlikste kamer gehad en ontbyt. Ek sal Dankhof hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chereen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Dankhof is beslis waarde vir geld! Ek sal beslis Dankhof aanbeveel. Waarde vir geld. Foto's op LekkeSlaap regverdig nie hoe netjies, skoon en modern die gastehuis regtig lyk nie. Baie aandag aan detail word gegee. Ons het lekker geslaap en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2021

Kort, maar lekker Alles was skoon en netjies. Ontbyt was lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annette D
1 nag
5.0
Mrt 2019

Rustig, smaakvol en vriendelik. Vriendelike diens. Netjies en smaakvol. Rustige omgewing en veilig. Sal dit enige tyd aanbeveel. Hou baie van die ouwêrelse karakter van Dankhof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Mooi verblyf in Lydenburg. Dankhof is 'n pragtige plek met bestuur wat baie besorg oor die gaste se welstand is. Die kamers is met groot sorg ingekleur en daar is na die fynste detail omgesien. My enigste probleem is dat ek vir die bedrag 'n ontbyt verwag het. Dit is heel waarskynlik nie Dankhof se fout nie, maar die webtuiste s'n, want dit was glad nie duidelik of ontbyt ingesluit of selfs definitief uitgesluit is nie toe ek die webtuiste besoek het om 'n bespreking te maak. Ek hoop van harte dat dit reggestel word, want sulke klein dingetjies kan groot skade maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Baie lekker en luuks. Tweede keer wat ons daar oorbly. Die eienaar en staf is baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2018

Ons was aangenaam veras! Die beste, vriendelikste diens wat ek in baie jare teëgekom het. Heerlike ontbyt genuttig. Ons bly graag weer hier oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Kuier in 'n pragtige ou huis met baie karakter. Ontvangs was perfek, die huis is ongelooflik mooi en die kuier was regtig iets besonders. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 Johannes Coetzer Straat, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2a42ae18a8c5bbbf93d94162e6590ed6bdb9eee408309f12445a4fd6197b803a9d07d1a078269263bd99b544014c738fd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 24 Johannes Coetzer Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.094785277498 30.459956390213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang