Dankie Pa Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Peter En Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Helena V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie rustig na 'n lang dag.
Bennie H - Sep 2023
Algehele gradering
Beveel aan.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Hi Bennie
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Mooi bly
Groete
Sandra
Lyle P - Jan 2023
Algehele gradering
Short, sweet and host lovely.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Hello Lyle, thank you for the positive review. It was great meeting you. So glad you had a good stay. Hope to see you soon. Kind regards. Sandra
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Werklik 'n fantastiese gastehuis.
Kenneth S - Sep 2023
Algehele gradering
Felt welcomed on arrival and was taken on a arrival tour of the premises by the owner Sandra.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Hi Kenneth
Thank you for the review. It was nice meeting you and your son. I hope you enjoyed the birthday party.
Hope to see you again.
Keep well.
Regards
Sandra
Annelize P - Jun 2022
Algehele gradering
Kon nie vir 'n beter ervaring gevra het nie.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Hi Annelize
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so goed om julle te ontmoet en om julle hier te hê.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien, Nelspruit klink goed vir my.
Mooi bly
Groete
Sandra
Linda D - Jan 2022
Algehele gradering
Puik.
Elma B - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Het dit baie geniet. Sal weer daar gaan bly as ons in Kimberley kom.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Chris.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is so bly julle het lekker gebly en ons sien uit om julle weer te sien.
Mooi dag verder!
Groete
Sandra
Arend H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Goeie môre Arend
Dankie vir positiewe terugvoer. Dit was goed om julle te ontmoet en ek is bly julle het lekker gekuier. Ek hoop die res van julle vakansie was net so rustig. Groete vir die meisies en mooi bly.
Groete
Sandra
Ronell C - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Ronell
Dankie dat jy tyd geneem het vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Mooi bly!
Groete
Sandra
Ronell C - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Griet P - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf met 'n heerlike ontbyt op die koop toe!
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Goeiedag Griet
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle julle kuier by ons geniet het en dat die OBS 'n wenner was.
Mooi bly en ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Sandra
Amogelang T - Okt 2021
Algehele gradering
Hospitality well received.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Hi Amogelang
Thank you for taking the time to write the review. We are delighted to get the positive review.
We hope to see you again.
Kind regards,
Sandra
Erika S - Aug 2021
Algehele gradering
Keurige, ruim stukkie rustigheid na 'n lang reis.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Hi Erika
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit en dit was goed om julle te ontmoet.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Groete
Sandra
Riaan V - Jun 2021
Algehele gradering
'n Huis weg van jou huis af. Lekkerste kos en warm gasvryheid.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Goeienaand Oom Dries
Dit was baie goed om u te ontmoet. Ons is baie bly dat u lekker by ons gebly het, baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Mooi bly
Groete
Annie
Dawie J - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer!
Dit was goed om julle te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly!
Barnie V - Mei 2021
Algehele gradering
Personeel was baie vriendelik. Kamer was skoon en aangenaam groot.
Glenn M - Apr 2021
Algehele gradering
Very clean, equipped and friendly.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Hi Glenn,
Thank you for the positive review, it really is appreciated.
It was lovely meeting you and your family.
Keep well!
Regards
Sandra
Yannique B - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut ’n uitmuntende gastehuis!
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Hi Yannique
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is so bly dat jy lekker gebly het.
Ons hoop om jou weer te sien.
Groete
Sandra
Caroli D - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik, skoon en netjies.
Maryna M - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Maryna. Ons hoop julle kom kuier gou weer.
Jaco Z - Mei 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Thys E - Aug 2021
Algehele gradering
Stil, veilig met 'n uitstekende ontbyt.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Hi Thys,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons hoop dat ons jou weer sal sien.
Groete,
Sandra
Tjaart E - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike omgewing.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop jy kom bly weer by ons as jy in Kimberley is,
Lekker dag verder!
Johan D - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly dat julle lekker by ons gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Neels R - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netjies en gerieflike kamer. Aangename ontbytarea.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle weer te sien.
Marius J - Des 2020
Algehele gradering
Sentraal geleë en naby The Big Hole. Was perfek vir ons oorslaap op pad Kaap toe.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terguvoer Marius. Ons is bly julle het lekker gebly.
Hoop om julle weer te sien.
Drieka L - Nov 2020
Algehele gradering
Puik
Linda V - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte gaste huis in Kimberley
Ettienne K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Willem K - Des 2020
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang.
Ghita R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en vriendelik en skoon en gasvry.
Sonja D - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon gerieflike, veilige oornag.
Lees meerErika C - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon met vriendelike ontvangs.
Johanna Susanna Labuschagne L - Aug 2019
Algehele gradering
Warm ontvangs en die kamers is baie gerieflik.
Rach S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Wesley O - Feb 2019
Algehele gradering
It was a great experience.
Corrie L - Jun 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
John F - Feb 2019
Algehele gradering
Bo verwagting.
Mj B - Des 2018
Algehele gradering
Uitsonderlike verblyf. Voel soos huis.
Mike D - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer na 'n dag se reis.
Renier M - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Melise S - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie, ons het baie lekker gebly.
Stephane D - Mei 2018
Algehele gradering
Beste ooit.
Marietjie S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie dankie. Heerlik gebly alles was tops.
Kobus V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Verena M - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rian S - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Dankie Pa Gastehuis se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om u by ons te kon hê. Ons hoop om julle volgende keer weer te sien.
Mooi bly
Joann
Wilna M - Jun 2017
Algehele gradering
Salig, veilig en behulpsaam.
Theresa S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie goeie plek.
Marelize P - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlike, wonderlik, wonderlik!
Lees meerSenzeni T - Jul 2016
Algehele gradering
Great experience.
Rodrick D - Mei 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam en die diens was uitstekend.
Carlie P - Des 2016
Algehele gradering
Netjiese gastehuis wat aangename verblyf verseker.
Rob Van Den Bosch R - Mrt 2016
Algehele gradering
Gastvrij, dichtbij het grote gat.
Diana S - Mei 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Willa N - Feb 2015
Algehele gradering
Kan wraggies GEEN fout vind nie!
Cecilia L - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Maude V - Aug 2015
Algehele gradering
Oornag met etes.
Cathy D - Okt 2014
Algehele gradering
Would definitely stay at Dankie Pa Guet House again.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harveystraat 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang