Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dankie Pa Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie rustig na 'n lang dag. Heerlik gebly en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beveel aan. Baie lekker gebly, netjies skoon en vriendelike diens sal defnitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter En Sandra
Dankie Pa Gastehuis
Hi Bennie Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien. Mooi bly Groete Sandra

Lyle P
1 nag
5.0
Jan 2023

Short, sweet and host lovely. Lovely overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter En Sandra
Dankie Pa Gastehuis
Hello Lyle, thank you for the positive review. It was great meeting you. So glad you had a good stay. Hope to see you soon. Kind regards. Sandra

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Werklik 'n fantastiese gastehuis. Die ontvangs, vriendelike personeel en baie skoon kamers en goeie ontbyt kan nie maklik verbeter word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2023

Felt welcomed on arrival and was taken on a arrival tour of the premises by the owner Sandra. Nice. One of the better guest houses I've stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peter En Sandra
Dankie Pa Gastehuis
Hi Kenneth Thank you for the review. It was nice meeting you and your son. I hope you enjoyed the birthday party. Hope to see you again. Keep well. Regards Sandra

Annelize P
1 nag
5.0
Jun 2022

Kon nie vir 'n beter ervaring gevra het nie. Hoop ons kuier volgende jaar weer by julle met die Curriecup-finaal of julle by ons in Nelspruit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter En Sandra
Dankie Pa Gastehuis
Hi Annelize Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so goed om julle te ontmoet en om julle hier te hê. Ons sien uit daarna om julle weer te sien, Nelspruit klink goed vir my. Mooi bly Groete Sandra

Linda D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Puik. Heerlike ervaring. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekende verblyf. Het dit baie geniet. Sal weer daar gaan bly as ons in Kimberley kom. Bestuur en personeel baie gaaf en vriendelik. Sandra laat jou baie welkom voel, Baie goeie waarde vir jou geld. Alles is baie skoon en netjies. Ontbyt baie lekker. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter En Sandra
Dankie Pa Gastehuis
Goeiedag Chris. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is so bly julle het lekker gebly en ons sien uit om julle weer te sien. Mooi dag verder! Groete Sandra

Arend H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Baie rustig en gemaklik. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Lekker gebraai onder die afdak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter En Sandra
Dankie Pa Gastehuis
Goeie môre Arend Dankie vir positiewe terugvoer. Dit was goed om julle te ontmoet en ek is bly julle het lekker gekuier. Ek hoop die res van julle vakansie was net so rustig. Groete vir die meisies en mooi bly. Groete Sandra

Ronell C
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jan 2022

Rustig. Baie gerieflike en rustige plekkie na 'n baie bedrywige dag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Peter En Sandra
Dankie Pa Gastehuis
Goeiedag Ronell Dankie dat jy tyd geneem het vir die terugvoer, ons waardeer dit. Mooi bly! Groete Sandra

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter En Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harveystraat 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZWU1NDdiLTVjYTctNGQyMi1hNmIyLWRhNjZmYTAwYmU5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 1 Harvey Street Rhodesdene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.74617683302 24.743243212967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang