Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dankie Pa Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harveystraat 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dankie Pa Guest House bied luukse verblyf in die hartjie van Kimberley, naby besienswaardighede soos die lughawe, die burgersentrum en verskeie winkelsentrums en malls.

Verblyf word in 10 eenhede aangebied en bied slaapplek aan 20 gaste. Elke eenheid het 'n aparte ingang vanaf die binnehof, lugversorging, DStv en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n ruim tuin met braaigeriewe.

'n Volledige Engelse ontbyt word daagliks bedien, aandete is op versoek beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Helena V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig na 'n lang dag. Heerlik gebly en vriendelik ontvang.
Sep 2024
Bennie H
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel aan. Baie lekker gebly, netjies skoon en vriendelike diens sal defnitief weer daar gaan bly.
Sep 2023
Lyle P
5.0
Short, sweet and host lovely. Lovely overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Annelize P
5.0
Kon nie vir 'n beter ervaring gevra het nie. Hoop ons kuier volgende jaar weer by julle met die Curriecup-finaal of julle by ons in Nelspruit.
Jun 2022
Linda D
Saam met vriende
5.0
Puik. Heerlike ervaring. Baie vriendelike diens.
Jan 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter En Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Harveystraat 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Dankie Pa Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harveystraat 1, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZWU1NDdiLTVjYTctNGQyMi1hNmIyLWRhNjZmYTAwYmU5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 1 Harvey Street Rhodesdene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.74617683302 24.743243212967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang