Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danrit Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nadia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful. It was perfect as always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Veilig, netjies, vriendelik goeie ligging. Ja, baie dankie, sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker geslaap Vriendelike ontvangs, mooi skoon en netjiese kamer en bad. Baie lekker geslaap Vriendelike ontvangs, mooi skoon en netjiese kamer en badkamer .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alba S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Goed. Skoon, netjies, alles wat jy nodig het vir een nag se slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Netjies en skoon. Dankie vir elektriese komberse want dit was bitterlik koud! Al wat ons baie gepla het dwarsdeur die nag was die blou seil by die bure se afdak. Dit het die hele nag rondgewapper en ons kon nie behoorlik slaap nie. Dit het die hele tyd geklink soos sinkplate wat rondgewaai word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Rustig en veilige plek. Plek was netjies en maklik te vind. Ons het maklik ingecheck, dis veilig orals. Die eienaars was baie tegemoetkomend toe ons vroeër moes uitcheck a.g.v. 'n noodgeval, en het selfs aangebied om die aand te vergoed. Sal beslis weer van hulle gastehuis gebruik maak en beveel hulle aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gerieflike kamer en goed versier. Alles wat jy nodig het om te oornag vir 'n dag of 3. Kan self iets kook in die kombuisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was 'n baie mooi plekkie as wat 'n mens nodig het. Baie dankie vir die kamer. Dit was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolen N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Veilig en gerieflik en skoon. WiFi wagwoord, netflix en 'n liggie wat aangaan as die krag verdwyn. Was gerieflik saam my dogter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ek moet sê dit is 'n fantastiese plek om te bly, sal dit enige tyd weer gebruik. Dit is vir my en gesin fantasties. Is naby baie plekke. Die verblyf en gasvryheid is baie nice. Het ons verblyf geniet en sal weer terugkeer soontoe. Hou aan met julle goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir George Grey-straat 64, Horizon, Roodepoort, 1678, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b02766d347df497b0a0218cbd0e8d9f0a33224060d27e2e20fbe70bfac93fdc853c2be6838b3a8b2605441f9ce59abaded0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 64 Sir George Grey Street Horizon 1678 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1547512 27.8778673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang