Danrit Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Nadia D - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Marthie R - Aug 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies, vriendelik goeie ligging.
Francois T - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap Vriendelike ontvangs, mooi skoon en netjiese kamer en bad.
Alba S - Jun 2024
Algehele gradering
Goed.
Marietjie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Vanessa F - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en veilige plek.
Michelle R - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflike kamer en goed versier.
Magdaleen E - Sep 2023
Algehele gradering
Was 'n baie mooi plekkie as wat 'n mens nodig het.
Rolen N - Apr 2023
Algehele gradering
Veilig en gerieflik en skoon.
Edwin R - Apr 2023
Algehele gradering
Ek moet sê dit is 'n fantastiese plek om te bly, sal dit enige tyd weer gebruik.
Geneve S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideaal vir 'n oorslaap. Skoon, netjies en vriendelike mense.
Martinette D - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Sybrand V - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant, comfortable.
Willem V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker gebly. Vriendelik ontvang en totsiens.
Tess B - Nov 2022
Algehele gradering
Meer as waarde vir geld.
Nadia D - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing!
Rozanne V - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en gerieflik.
Danrit Guesthouse se terugvoer
It was a pleasure having you.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir George Grey-straat 64, Horizon, Roodepoort, 1678, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang