Dar Amane Guest Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 2, Graskop, Mpumalanga, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dar Amane Guest Lodge is in Graskop, 'n klein bosboudorpie op die Drakensberg-platorand, en bied 'n Afrika-tema-ervaring. Hierdie lodge is sentraal in die Panorama-toeristestreek van Mpumalanga geleë en is geskik vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Die verblyf beskik oor individueel gemeubileerde eenhede wat elkeen sy eie badkamer het. Linne en handdoeke word voorsien. Verder het elke eenheid 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Henry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Presidentstraat 2, Graskop, Mpumalanga, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Dar Amane Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Presidentstraat 2, Graskop, Mpumalanga, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang