Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dark Chocolate Superior Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
John G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het tuis gevoel - sal weer gebruik maak van die gastehuis. Pragtige plek en vriendelike personeel met 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Augusta R
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ek het geweet dat dit 'n plek met hoë standaarde is, maar dit het selfs my verbaas. Baie lekker gebly! Het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janica D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Absolutely wonderful, and very nice staff. We really enjoyed our stay, everyone was really nice and the place is absolutely beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dark Chocolate Superior Guest House
Thank you Janica, for your lovely review. Hope to host you again at Dark Chocolate guesthouse. Regards Karen

Nita G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2024

Goed. Jip!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arina M
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Gastehuis met 'n hotel-gevoel. Die gastehuis word puik bestuur. Mens is nie beperk tot jou kamer nie - ruim gevoel. Gaste kan hul tuismaak in die sitkamer/patio of die swembadarea. Jan, die bestuurder, het uit sy pad gegaan om almal welkom te laat voel. Puik diens - baie dankie Jan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dark Chocolate Superior Guest House
Baie dankie Arina. Ons sien uit om jou weer te huisves. Groete Karen

Willie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Pragtige plek. Baie gasvry, sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maché W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Ons het een aand by Dark Chocolate Superior Guest House oorgebly. Sal dit 100% aanbeveel. Ek en my verloofde was in die omgewing vir 'n troue en het besluit om by Dark Chocolate Superior Guest House oor te bly. Karen het ons ontvang en dadelik laat tuis voel. Daar is heerlike koffie, skoon en gemaklike kamers, kombuis en sitkamer en die lekkerste ontbyt wat ek in 'n baie lang tyd geëet het. Ons sien baie uit na ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dark Chocolate Superior Guest House
Baie dankie, Mache, vir jou wonderlike terugvoer. Dit was lekker om julle te huisves. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien by Dark Chocolate gastehuis.

Karin M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2022

Goeie verblyf. Dit is baie ruim en skoon, so netjies. Voldoen definitief aan ons standaarde. Ons sal dit grootliks aanbeveel. Karen is n baie goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Annelize D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Keurige kamers, geurige ontbyt en hartlike ontvangs. Die kamers en badkamers is ruim en pragtig ingerig. Die vol ontbyt is elke dag vars en bied uitgebreide verskeidenheid selfs al bly 'n gas vir 'n paar nagte oor. Die stoepe en swembadarea verleen kuier- en ontspangeleentheid in die buitelug. Baie dankie vir die vriendelike en hartlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dark Chocolate Superior Guest House
Baie dankie, Annelize, vir jou wonderlike terugvoer. Groete, Dark Chocolate gastehuis

Coen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2018

Gerieflik. Baie dankie vir veilige parkering en gerieflike kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-singel 1, Durbell, Durbanville, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a582cf19b2ef8f7c71ac98583dfacaaecb13de778cd3855d762848ab747e4373b7ccca4b9ad2b4d51cf1761e6101c2f115d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 1) 12 5 1 5 1 Mountain View Crecsent Durbell 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.85347 18.64424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang