Dark Chocolate Superior Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
John G - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel - sal weer gebruik maak van die gastehuis.
Augusta R - Jan 2024
Algehele gradering
Ek het geweet dat dit 'n plek met hoë standaarde is, maar dit het selfs my verbaas.
Janica D - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful, and very nice staff.
Dark Chocolate Superior Guest House se terugvoer
Thank you Janica, for your lovely review.
Hope to host you again at Dark Chocolate guesthouse.
Regards
Karen
Nita G - Jan 2024
Algehele gradering
Goed.
Arina M - Jan 2023
Algehele gradering
Gastehuis met 'n hotel-gevoel.
Dark Chocolate Superior Guest House se terugvoer
Baie dankie Arina.
Ons sien uit om jou weer te huisves.
Groete
Karen
Willie O - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Maché W - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het een aand by Dark Chocolate Superior Guest House oorgebly. Sal dit 100% aanbeveel.
Dark Chocolate Superior Guest House se terugvoer
Baie dankie, Mache, vir jou wonderlike terugvoer.
Dit was lekker om julle te huisves.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien by Dark Chocolate gastehuis.
Karin M - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Annelize D - Mrt 2019
Algehele gradering
Keurige kamers, geurige ontbyt en hartlike ontvangs.
Dark Chocolate Superior Guest House se terugvoer
Baie dankie, Annelize, vir jou wonderlike terugvoer.
Groete,
Dark Chocolate gastehuis
Coen S - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Desmond V - Mrt 2017
Algehele gradering
Oud en kamer was glad nie goed onderhou nie, silikoon hou stort aanmekaar.
Lees meerDark Chocolate Superior Guest House se terugvoer
Dit is nie net 'n skok nie, maar ook baie hartseer om die terugvoer te lees in ag geneem die omstandighede.
Ongelukkig is dit so dat daar soms klein kolletjies op van die handdoeke kan wees agv gaste se grimering. dit is onmoontlik om elke keer as 'n gas vertrek die handdoek summier weg te gooi.
Die stort is 3 maande terug professioneel vervang en met naby inspeksie het ons wel gesien dat daar van die silikoon is wat losgetrek het en is dus nou besig om dit te herstel. Dus vra ek om verskoning vir die slordige plekke. Op navraag vir ontbyt het julle gesê dat jul ontbyt op 'n ander plek gaan eet aangesien jul reeds vroeg moet vertrek, dus is ek jammer om te hoor dat julle reeds 6 uur al uit is vir ontbyt. Dus is dit hartseer dat daar op my navraag of alles reg is positief reageer is in plaas van 'n direkte epos of gesprek oor die ongelukkigheid waar ek met graagte dit op 'n besigheidsvlak sou uitsorteer, en ek dit as 'n afbrekende aksie op die besigheidsprofiel ervaar.
Weereens vra ek om verskoning vir die ongemaklike verblyf en sal dit graag direk wil uitsorteer.
Frank T - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekende diens!
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain View-singel 1, Durbell, Durbanville, 7530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang