Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Das Kleine Wunder B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Sonia H
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie netjies, gasvry en veilig! Ons leerders en onderwyser het 'n heerlike tyd by Das Kleine Wunder B&B deurgebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Baie goeie ervaring. Ek stel voor dat gebottelde of gesuiwerde water meer geredelik beskikbaar is in die kamer, en dat die regte tipe kamer, soos per bespreking, toegewys word aan besoekers. Andersins was die ervaring baie positief en goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Okt 2023

Thank you for your hospitality to accommodate me, even when I had to extend my stay there were no hassles. Would highly recommend this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin W
1 nag Saam met vriende
3.2
Jan 2023

Goed ontvang, skoon en veilige plek, maar... Nadat hul die aand die res van die geld ontvang het, het hul glad nie geantwoord op navrae nie en die volgende oggend was daar geen ontbyt soos belowe nie! Deure gesluit en geen antwoord op navrae van WhatsApp nie, en het gebel, hul het my tot vandag toe nie teruggebel nie! Swak, swak diens.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hein B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Netjies, skoon, vriendelik en waarde vir geld! Ek het letterlik net slaapplek nodig gehad vir 'n paar dae (vir werksdoeleindes). Die ligging is naby aan die Centurion "Office Parks", asook 'n verskeidenheid eetplekke, winkels ens. Die verblyf is in baie netjiese kamers en die ontbyt het (in my geval) bestaan uit gebakte eiers en spek. Daar is roosterbrood, vrugte, ontbytpap, koffie ens. Ek gaan vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruni L
1 nag
3.0
Jul 2022

Geen ontvangs of inligting nie! Geen bord by straat om te wys waar hulle is nie. Lank gewag vir veiligheidshek om oop te gaan.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Aliciya T
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Okt 2022

Nie vir die ligte slaper nie. Baie aangename ontvangs, ontbyt was heerlik en kamer skoon. Ons het wel nie veel geslaap nie want daar is honde in die omgewing wat vreeslik blaf in die nag. As jy 'n ligslaper is gaan jy nie 'n goeie nagrus inkry nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Annemarie V
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Wat 'n wonderlike ervarig! Verseker sal ek weer by hulle gaan kuier. Ek het vooraf gereël dat iemand my met my bagasie help veral met die trappe en hulle het hulle woord gestand gedoen. Susan was daar en het my in die sousende reën (beide kere) met my bagasie gehelp. Die stort en bed was heerlik. Geslaap soos 'n klip en elke oggend lekker warm stort gevat. Ek is vegan en hulle het werklik baie moeite gedoen om my te akkommodeer met 'n heerlike ontbyt. Dankie aan julle almal. Ek het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

It's nice and peaceful. I would go back again. But the solar geyser water was not hot at night when we wanted to take a shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin T
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Dit was 'n baie netjiese kamer, die fasiliteite was baie goed. Dit was baie netjiese verblyf gewees, kan miskien bietjie verbeter op die warm water in die stort, verder was alles puik en rustig. Skoon kamer. Sal altyd die plek aanbeveel en self weer van gebruik maak. Baie dankie vir die diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 7 Migmatite Laan, , Centurion, 0014 , Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8485111616246786465cc31d68054510ab412cd33768834be1eda950bb3183c806f2284e1cb84e79b3b6dbf7006f8dfdbe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 No 7 Migmatite Avenue Zwartkops Ext 8 0014 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.871962 28.173955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang