Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Das Loft

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Amoré B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik. Ons het heerlik gebly. Lekker ruim plek met alles wat jy sal benodig vir 'n selfsorg-eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Breathtaking. The service was exceptional, and we had a fabulous time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eden H
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Great stay! I had a great stay at Das Loft. This is the perfect place if you want to recharge and unwind! Would highly recommend. Just one thing I would tell people to be mindful of is the loft window in the bathroom - it seems like you can see in from the dune behind the loft as you can definitely see out. I did see a few guys standing there when going for a shower, luckily they can't see the shower but can probably see the entrance to the bathroom and the sinks. I didn't find this alarming but just something to be mindful of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melani P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was heerlik, is perfek sentraal. Baie spasie, mooi uitleg, baie netjies en amper op die strand. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

A must go again. Op foto's sien jy altyd die mooi en dan wanneer jy daar kom is dit iets heeltemal anders. In die geval is dit glad nie so nie. Dit wat jy sien op foto's en dit wat jy sien as jy daar kom is 200% mooier. Dankie vir 'n heerlike naweek, sal julle weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Das Loft
Baie dankie vir jou lieflike resensie Corne. Das Loft is inderdaad 'n oulike plekkie. Goed toegerus vir twee persone, met 'n pragtige uitsig oor die see. So bly om te hoor julle het dit geniet, hoop ons kan jul eendag terug verwelkom as ons gaste.

Marna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Baie mooi. Die WiFi het net nie gewerk nie. Res was perfek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jason B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

What a beautiful location. The apartment was far better than the pictures suggested. Great value for money. We will definitely come back, loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Das Loft
Dear Jason Indeed a nice and cosy loft apartment, we are so happy to hear that you enjoyed it and more. We look forward to welcome you back in the future.

Nicole J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

We had a beautiful stay. Clean and beautiful home away from home, wil go back anytime and highly recommended, money worth spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Das Loft
Hi Nicole So happy to hear you enjoyed Das Loft, definitely look forward in welcoming you back next year.

Amorè N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2020

Goed. Dit was 'n perfekte kamer weggesteek by die see.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Das Loft
Hi Amore, Dankie vir julle terugvoering, Ons is bly om te hoor julle het lekker gebly en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 833

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 375
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduikerstraat 1, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ba435fc6b33c1ca0169ab9023f1b5086c59d78e4c611e8e12a1d507ada3f2748b8654468977b5d838cf88026fac329610e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 1 Seeduiker Street Voorstrand 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809085272029 17.89107602844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang