Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Das Steinhaus

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Manyana Farm, , Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Das Steinhaus bied gerieflike B&B-verblyf in 'n oulike losstaande kothuis wat op 'n werkende plaas in die hartjie van die fynbos-area net buite die dorpie Napier geleë is.

Die gerieflik gemeubileerde kothuis is apart van die hoofhuis en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Gaste kan uitsigte oor die tuin geniet en toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek hê. Doendinge sluit staproetes, rustige staptogte, bergfietsry en voëlkyk in.

Die dorpie Napier is in die Overberg-streek van die Wes-Kaap geleë en word gekenmerk deur sy ouwêreldse bekoring en eeu oue kothuise. Besoekers kan die plaaslike kroeë en restaurante proe of plaaslike besienswaardighede besoek wat Napier Plaasstalletjie, Moerse Plaasstalletjie, Napier Brewery, Red Windmill Farmstall, Riek Creative Art Gallery en die Nobunto Factory insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Das Steinhaus
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Manyana Farm, , Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Das Steinhaus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Manyana Farm, , Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYTRmZDcyLWFlNDItNGQ5Ni1iN2VmLTdmZDMyOTJiZWQwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Manyana Farm PO BOX 122 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.490797869109 19.886368364096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang