Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dasha Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 62, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dasha Accommodation is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel, in die kusdorpie Yzerfontein, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n kombuisie. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar. Die kamer het ook 'n kluis.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met stroomdienste, etenstafel en 'n binnebraai. Die woonstel het ook 'n privaat binnehof wat vir troeteldiere geskik is en veilige parkeerplek. Verder is daar sonkrag sodat gaste se verblyf nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.

Hierdie woonstel is naby plaaslike winkels en restaurante geleë, en is boonop net 300 m vanaf die strand. Gaste kan 'n bromponie en motorfiets by die eienaar huur, en lekke daguitstappies is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Dasha Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Dassen Island-rylaan 62, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dasha Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 62, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52c5ea4597b941c2cd6f493a8f64c487cbc39e2ae4e65e327d9198c105898b58b794206c7ac26e7467f78eb959254665ee53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 62 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.357975205273 18.157890496005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang