Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dasklip

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leonie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absoluut aanbeveel! Smaakvolle goed toegeruste eenheid met lieflike uitsig. Kommunikasie vanaf gasvrou was deurentyd uitstekend. Ons sal graag weer daar wil gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

There is only one word. Wow. What a beautiful place. Everything you need is available and more. Fantastic views. Amazing hosts. Thank you Christine and Ronel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie goed ingerig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elnore D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Dit was beslis een vir die boeke. Die ontvangs was ongelooflik. Niks was ooit te veel nie. Wonderlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Most beautiful beachside location I've ever stayed in. Dasklip is a stunning accommodation that is beautiful and located in a great spot where you can walk down to the beach and be there in less than a minute. It is tranquil to stay there, lovely furniture and the host was very friendly and accommodating. It was definitely better than expected and I will come by again 100%. Thank you for this special experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Soos 'n tweede honeymoon! Ons het heerlik gebly. Net 'n observasie. Ons het amper my ma ook saamgebring. Dit sal miskien iets wees om te noem van die trappe? Vir ons was dit 'n groot bederf. Baie dankie, Ronel! Ook vir jou uit die pad gaan hulp met ons probleem met die kar! Ons het dit oneindig waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Een van die beste blyplekke in Heroldsbaai! Dasklip is 'n baie spesiale blyplekkie - pragtig, goed toegerus en goeie waarde vir geld. Dit was 'n voorreg om hier te kon kuier. Ronel is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 11, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb72bb1fdc35582f095ffc6326873c2fef1bec7c4a4c9ddfcd18c814c06f99fd3f07a419e4c9723f472f4a2603756dca2bb70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9) 7 5 1 5 11 Uitsig Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053233921941 22.393881549074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang