Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daskop Game Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Hermanus-plaas 297, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Daskop Game Farm bied selfsorgverblyf en is op 'n privaat wildsplaas geleë, sowat 15,5 km vanaf Parys sentraal. Die plaas bied 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe.

Die plaashuis kan 'n groot groep van tot 12 persone akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 buitebadkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed, en die buitebadkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad, asook 'n toegeboude buite-spoeltoilet en 'n aparte stort. Daar is gasgeisers wat warm water verskaf. Al die slaapkamers het ingeboude kaste en beddegoed word voorsien.

Die goed toegeruste kombuis het 'n gasyskas met 'n klein vrieskas, 'n gasplaatstoof en 'n groot kaggel wat as 'n braai-area gebruik kan word. Boonop is daar 'n pizza-oond om te gebruik, asook 'n laaistasie vir elektronika. Ook 'n buite gas yskas met vrieskas en sonkrag reg rondom vir die basiese behoeftes.

Gaste kan doendinge soos wildritte, voetslaan en fietsry op die verskeie paadjies op die plaas geniet, en skiet by die skietbaan oefen.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Hermanus-plaas 297, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Hermanus-plaas 297, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA655fc61e390e6cf424757b883d533e6530e4c8f74c3e41fb581999b434e5b7e251163da5d8c3154918134177598e3ef5c727?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 12) Farm Hermanus 297 Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 11:00-18:00 16:00 -26.846271577567 27.554236650467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang