Dassenheuwel Farm Stay
Beskrywing
Die graansilo is omskep in 'n unieke tweeverdieping-leefruimte, met die slaapkamer op die boonste verdieping. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed met linne en 'n donsduvet. Die badkamer is op die onderste verdieping en het 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie is ook onder en toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en stoof. Die Silo het 'n balkon met uitsigte oor die plaas en 'n buitebraai-area. Neem asseblief kennis dat die akkommodasie steil trappe het en dalk nie geskik is vir bejaardes, of gaste met gestremdhede nie, en met omsigtigheid gebruik moet word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. dat families met kinders in die Farm Stay moet bespreek aangesien geen kinders onder 16 jaar in die kothuise of Cabin toegelaat word nie. Die Silo is slegs vir volwassenes.
Daar is 'n kragopwekker wat sekere tye aangesit sal word.
Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Beskuit, melk, tuisgemaakte konfyt, koffie en 'n verskeidenheid tees. Indien vooraf bespreek en gaste op 'n weeksdag inklok, kan gaste selfs met 'n varsgebakte plaasbrood ontvang.
Die huis en kothuise is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Farm Stay is die enigste eenheid wat vir gesinne geskik is.
Troeteldiere word ongelukkig glad nie toegelaat nie.
Hout word op die perseel verkoop. Doen asb. navraag.
Alle eenhede is selfsorg en word nie skoongemaak wanneer die gaste daar is nie. Indien gaste wel skoonmaakdienste benodig, (en dit sal slegs gebeur indien gaste vir die dag uitgaan en 'n weeksdag is) moet dit asb. voor aankoms gereël word.
Een of twee groot handdoeke word per persoon voorsien en dit sal elke tweede of derde dag geruil word, veral tydens die warmer seisoen, afhangende of daar waterbeperkings is. Gewoonlik word daar genoeg handdoeke voorsien vir die duur van jul verblyf. Ekstra bottelwater word voorsien in die eerlikheidskroeg.
Let wel: Dassenheuwel Farm Stay hef BTW op alle verblyf en is ingesluit in die prys
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Flower Cottage is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is braaigeriewe beskikbaar en gaste word gratis WiFi gebied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. dat families met kinders in die Farm Stay moet bespreek aangesien geen kinders onder 16 jaar in die kothuise of Cabin toegelaat word nie. Die Silo is slegs vir volwassenes.
Daar is 'n kragopwekker wat sekere tye aangesit sal word.
Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Beskuit, melk, tuisgemaakte konfyt, koffie en 'n verskeidenheid tees. Indien vooraf bespreek en gaste op 'n weeksdag inklok, kan gaste selfs met 'n varsgebakte plaasbrood ontvang.
Die huis en kothuise is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Farm Stay is die enigste eenheid wat vir gesinne geskik is.
Troeteldiere word ongelukkig glad nie toegelaat nie.
Hout word op die perseel verkoop. Doen asb. navraag.
Alle eenhede is selfsorg en word nie skoongemaak wanneer die gaste daar is nie. Indien gaste wel skoonmaakdienste benodig, (en dit sal slegs gebeur indien gaste vir die dag uitgaan en 'n weeksdag is) moet dit asb. voor aankoms gereël word.
Een of twee groot handdoeke word per persoon voorsien en dit sal elke tweede of derde dag geruil word, veral tydens die warmer seisoen, afhangende of daar waterbeperkings is. Gewoonlik word daar genoeg handdoeke voorsien vir die duur van jul verblyf. Ekstra bottelwater word voorsien in die eerlikheidskroeg.
Let wel: Dassenheuwel Farm Stay hef BTW op alle verblyf en is ingesluit in die prys
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Windmill Cottage is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is braaigeriewe beskikbaar en gaste word gratis WiFi gebied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. dat families met kinders in die Farm Stay moet bespreek aangesien geen kinders onder 16 jaar in die kothuise of Cabin toegelaat word nie. Die Silo is slegs vir volwassenes.
Daar is 'n kragopwekker wat sekere tye aangesit sal word.
Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Beskuit, melk, tuisgemaakte konfyt, koffie en 'n verskeidenheid tees. Indien vooraf bespreek en gaste op 'n weeksdag inklok, kan gaste selfs met 'n varsgebakte plaasbrood ontvang.
Die huis en kothuise is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Farm Stay is die enigste eenheid wat vir gesinne geskik is.
Troeteldiere word ongelukkig glad nie toegelaat nie.
Hout word op die perseel verkoop. Doen asb. navraag.
Alle eenhede is selfsorg en word nie skoongemaak wanneer die gaste daar is nie. Indien gaste wel skoonmaakdienste benodig, (en dit sal slegs gebeur indien gaste vir die dag uitgaan en 'n weeksdag is) moet dit asb. voor aankoms gereël word.
Een of twee groot handdoeke word per persoon voorsien en dit sal elke tweede of derde dag geruil word, veral tydens die warmer seisoen, afhangende of daar waterbeperkings is. Gewoonlik word daar genoeg handdoeke voorsien vir die duur van jul verblyf. Ekstra bottelwater word voorsien in die eerlikheidskroeg.
Let wel: Dassenheuwel Farm Stay hef BTW op alle verblyf en is ingesluit in die prys
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Farm Stay House bied slaapplek aan 5 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is braaigeriewe beskikbaar en gaste word gratis WiFi gebied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. dat families met kinders in die Farm Stay moet bespreek aangesien geen kinders onder 16 jaar in die kothuise of Cabin toegelaat word nie. Die Silo is slegs vir volwassenes.
Daar is 'n kragopwekker wat sekere tye aangesit sal word.
Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Beskuit, melk, tuisgemaakte konfyt, koffie en 'n verskeidenheid tees. Indien vooraf bespreek en gaste op 'n weeksdag inklok, kan gaste selfs met 'n varsgebakte plaasbrood ontvang.
Die huis en kothuise is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Farm Stay is die enigste eenheid wat vir gesinne geskik is.
Troeteldiere word ongelukkig glad nie toegelaat nie.
Hout word op die perseel verkoop. Doen asb. navraag.
Alle eenhede is selfsorg en word nie skoongemaak wanneer die gaste daar is nie. Indien gaste wel skoonmaakdienste benodig, (en dit sal slegs gebeur indien gaste vir die dag uitgaan en 'n weeksdag is) moet dit asb. voor aankoms gereël word.
Een of twee groot handdoeke word per persoon voorsien en dit sal elke tweede of derde dag geruil word, veral tydens die warmer seisoen, afhangende of daar waterbeperkings is. Gewoonlik word daar genoeg handdoeke voorsien vir die duur van jul verblyf. Ekstra bottelwater word voorsien in die eerlikheidskroeg.
Let wel: Dassenheuwel Farm Stay hef BTW op alle verblyf en is ingesluit in die prys
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wheat Cabin is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, gaskookplaat, asook tee- en koffiemaakgeriewe (Nespresso). Die sitarea beskik oor 'n kaggel en uitsigte oor die vallei. Daar is braaigeriewe beskikbaar en gaste word gratis WiFi gebied. Neem asseblief kennis dat hierdie kajuit sonkrag het vir elektrisiteit sowel as gas vir die stoof en stort. Kinders en troeteldiere word nie in die kajuit toegelaat nie. Gedurende die somer is daar lugversorging wat bedags aangeskakel kan word en gedurende die winter maak die kaggel die kajuit warm. Die kajuit het 'n houtvuurwarmbad en 'n hangmat vir 2.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asb. dat families met kinders in die Farm Stay moet bespreek aangesien geen kinders onder 16 jaar in die kothuise of Cabin toegelaat word nie. Die Silo is slegs vir volwassenes.
Daar is 'n kragopwekker wat sekere tye aangesit sal word.
Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Beskuit, melk, tuisgemaakte konfyt, koffie en 'n verskeidenheid tees. Indien vooraf bespreek en gaste op 'n weeksdag inklok, kan gaste selfs met 'n varsgebakte plaasbrood ontvang.
Die huis en kothuise is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Farm Stay is die enigste eenheid wat vir gesinne geskik is.
Troeteldiere word ongelukkig glad nie toegelaat nie.
Hout word op die perseel verkoop. Doen asb. navraag.
Alle eenhede is selfsorg en word nie skoongemaak wanneer die gaste daar is nie. Indien gaste wel skoonmaakdienste benodig, (en dit sal slegs gebeur indien gaste vir die dag uitgaan en 'n weeksdag is) moet dit asb. voor aankoms gereël word.
Een of twee groot handdoeke word per persoon voorsien en dit sal elke tweede of derde dag geruil word, veral tydens die warmer seisoen, afhangende of daar waterbeperkings is. Gewoonlik word daar genoeg handdoeke voorsien vir die duur van jul verblyf. Ekstra bottelwater word voorsien in die eerlikheidskroeg.
Let wel: Dassenheuwel Farm Stay hef BTW op alle verblyf en is ingesluit in die prys
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang