Dassenheuwel Farm Stay
Beskrywing
Die graansilo is in 'n unieke tweeverdieping-leefruimte omskep met 'n slaapkamer op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met linne en 'n donsduvet. Die badkamer is op die onderste verdieping en het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is ook op die onderste verdieping en is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n stoof toegerus. Die Silo het 'n balkon met 'n uitsig oor die plaas en 'n buitebraai-area. Neem asb. kennis dat die verblyf steil trappe het en dalk nie vir bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie en moet versigtig gebruik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat families met kinders in die Farm Stay moet bespreek aangesien geen kinders onder 16 jaar in die kothuise of Cabin toegelaat word nie. Die Silo is slegs vir volwassenes.
Daar is 'n kragopwekker wat sekere tye aangesit sal word.
Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Beskuit, melk, tuisgemaakte konfyt, koffie en 'n verskeidenheid tees. Indien vooraf bespreek en gaste op 'n weeksdag inklok, kan gaste selfs met 'n varsgebakte plaasbrood ontvang.
Die huis en kothuise is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Farm Stay is die enigste eenheid wat vir gesinne geskik is.
Troeteldiere word ongelukkig glad nie toegelaat nie.
Hout word op die perseel verkoop. Doen asb. navraag.
Alle eenhede is selfsorg en word nie skoongemaak wanneer die gaste daar is nie. Indien gaste wel skoonmaakdienste benodig, (en dit sal slegs gebeur indien gaste vir die dag uitgaan en 'n weeksdag is) moet dit asb. voor aankoms gereël word.
Een of twee groot handdoeke word per persoon voorsien en dit sal elke tweede of derde dag geruil word, veral tydens die warmer seisoen, afhangende of daar waterbeperkings is. Gewoonlik word daar genoeg handdoeke voorsien vir die duur van jul verblyf. Ekstra bottelwater word voorsien in die eerlikheidskroeg.
Let wel: Dassenheuwel Farm Stay hef BTW op alle verblyf en is ingesluit in die prys
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Windmill Cottage het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is braaigeriewe en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat families met kinders in die Farm Stay moet bespreek aangesien geen kinders onder 16 jaar in die kothuise of Cabin toegelaat word nie. Die Silo is slegs vir volwassenes.
Daar is 'n kragopwekker wat sekere tye aangesit sal word.
Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Beskuit, melk, tuisgemaakte konfyt, koffie en 'n verskeidenheid tees. Indien vooraf bespreek en gaste op 'n weeksdag inklok, kan gaste selfs met 'n varsgebakte plaasbrood ontvang.
Die huis en kothuise is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Farm Stay is die enigste eenheid wat vir gesinne geskik is.
Troeteldiere word ongelukkig glad nie toegelaat nie.
Hout word op die perseel verkoop. Doen asb. navraag.
Alle eenhede is selfsorg en word nie skoongemaak wanneer die gaste daar is nie. Indien gaste wel skoonmaakdienste benodig, (en dit sal slegs gebeur indien gaste vir die dag uitgaan en 'n weeksdag is) moet dit asb. voor aankoms gereël word.
Een of twee groot handdoeke word per persoon voorsien en dit sal elke tweede of derde dag geruil word, veral tydens die warmer seisoen, afhangende of daar waterbeperkings is. Gewoonlik word daar genoeg handdoeke voorsien vir die duur van jul verblyf. Ekstra bottelwater word voorsien in die eerlikheidskroeg.
Let wel: Dassenheuwel Farm Stay hef BTW op alle verblyf en is ingesluit in die prys
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Flower Cottage het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is braaigeriewe en gratis WiFi.

Farm Stay House bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is braaigeriewe en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat families met kinders in die Farm Stay moet bespreek aangesien geen kinders onder 16 jaar in die kothuise of Cabin toegelaat word nie. Die Silo is slegs vir volwassenes.
Daar is 'n kragopwekker wat sekere tye aangesit sal word.
Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Beskuit, melk, tuisgemaakte konfyt, koffie en 'n verskeidenheid tees. Indien vooraf bespreek en gaste op 'n weeksdag inklok, kan gaste selfs met 'n varsgebakte plaasbrood ontvang.
Die huis en kothuise is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Farm Stay is die enigste eenheid wat vir gesinne geskik is.
Troeteldiere word ongelukkig glad nie toegelaat nie.
Hout word op die perseel verkoop. Doen asb. navraag.
Alle eenhede is selfsorg en word nie skoongemaak wanneer die gaste daar is nie. Indien gaste wel skoonmaakdienste benodig, (en dit sal slegs gebeur indien gaste vir die dag uitgaan en 'n weeksdag is) moet dit asb. voor aankoms gereël word.
Een of twee groot handdoeke word per persoon voorsien en dit sal elke tweede of derde dag geruil word, veral tydens die warmer seisoen, afhangende of daar waterbeperkings is. Gewoonlik word daar genoeg handdoeke voorsien vir die duur van jul verblyf. Ekstra bottelwater word voorsien in die eerlikheidskroeg.
Let wel: Dassenheuwel Farm Stay hef BTW op alle verblyf en is ingesluit in die prys
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wheat Cabin het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasplate en tee- en koffiemaakgeriewe (Nespresso) toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en 'n uitsig oor die vallei. Daar is braaigeriewe en gratis WiFi. Neem asb. kennis dat hierdie houthuis sonkrag, 'n gasstoof en gasstort het. Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie. Somermaande kan die lugverkoeler bedags aangeskakel word, en wintermaande moet die kaggel vir die hitte sorg. Die Wheat Cabin beskik oor 'n houtvuurwarmbad en 'n hangmat vir 2.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat families met kinders in die Farm Stay moet bespreek aangesien geen kinders onder 16 jaar in die kothuise of Cabin toegelaat word nie. Die Silo is slegs vir volwassenes.
Daar is 'n kragopwekker wat sekere tye aangesit sal word.
Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Beskuit, melk, tuisgemaakte konfyt, koffie en 'n verskeidenheid tees. Indien vooraf bespreek en gaste op 'n weeksdag inklok, kan gaste selfs met 'n varsgebakte plaasbrood ontvang.
Die huis en kothuise is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Farm Stay is die enigste eenheid wat vir gesinne geskik is.
Troeteldiere word ongelukkig glad nie toegelaat nie.
Hout word op die perseel verkoop. Doen asb. navraag.
Alle eenhede is selfsorg en word nie skoongemaak wanneer die gaste daar is nie. Indien gaste wel skoonmaakdienste benodig, (en dit sal slegs gebeur indien gaste vir die dag uitgaan en 'n weeksdag is) moet dit asb. voor aankoms gereël word.
Een of twee groot handdoeke word per persoon voorsien en dit sal elke tweede of derde dag geruil word, veral tydens die warmer seisoen, afhangende of daar waterbeperkings is. Gewoonlik word daar genoeg handdoeke voorsien vir die duur van jul verblyf. Ekstra bottelwater word voorsien in die eerlikheidskroeg.
Let wel: Dassenheuwel Farm Stay hef BTW op alle verblyf en is ingesluit in die prys
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang