Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dassenheuwel Farm Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tanya T
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ongelooflike mooi plaas met wonderlike gashere, het heerlik gekuier. Lida en Kobus is wonderlike gashere, ons het dadelik baie welkom en tuis gevoel. Dis die perfekte plek om te gaan ontspan, met ongelooflike mooi uitsigte orals op die plaas, is dit definitief 'n moet om hier vakansie te kom hou. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer Dassenheuwel Farm Stay besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Baie dankie. Die resensie beteken vir ons en ons toekomstige gaste baie. Ons is bly julle het julle mini-vakansie by ons baie geniet, veral die stilte en plaaslewe... Hoop om julle weer eendag hier te ontvang.. Groete

Tracey C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Beautiful location, great service. Breath-taking views, beautiful farmland. Really enjoyed our stay. Very attentive host, was always available when we needed help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Thanks Tracey, we're glad you enjoyed your stay with us. Keep well.

Tobie H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker stil plaas kuier in pragtige plekkie. Lida en Kobus is wonderlike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Dankie hiervoor! Waardeer die terugvoering.

Elizna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Luukse cabin met 'n ongelooflike uitsig. Ons kuier by Dassenheuwel se Wheat Cabin was heerlik. Die cabin is luuks toegerus met alles wat nodig is, plus baie ekstras en 'n ongelooflike uitsig. Die eienaars doen baie moeite om te sorg dat gaste gelukkig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering. Dit beteken vir ons en ons toekomstige gaste baie. Ons streef daarna om altyd 'n wenresep te hê en dit te handhaaf... Groete Lida

Lucia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kan nie wag om in die winter terug te keer en 'n ander wêreld te ervaar nie! Kobus en Lida het van die staanspoor af laat welkom voel. Die eenheid is smaakvol en prakties uitgerig en dit was fantasties om weer vars plaaslug in te asem. Ons sal beslis terug wees, maar dan beslis vir langer. Baie dankie weereens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Dankie, Lucia! Ons is bly julle het dit geniet om hier by ons te kom kuier, en 'n stukkie van ons "hemel" te ervaar. Hoop om julle weer binnekort te sien. Groete, Lida

Wilanie G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Heerlik gekuier, rustige plaas atmosfeer. Ons het heerlik gekuier op die plaas. Awesome eienaars, plattelandse gasvryheid, pragtige huis en heerlike bederwe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Baie dankie, Wilanie! Ons is bly julle het dit hier geniet en hoop om julle binnekort weer hier te ontvang. Lida

Laurika V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gekuier op die plaas. Die kinders het die vryheid geniet. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Baie dankie, Laurika. Ons is bly julle het die kuier op die plaas geniet. Hoop ons sien julle eendag weer?

Nico A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Ons is baie gereëlde lekker slapers en is maar puntenerig, maar ons respekteer ook die feit dat mense verskil en daarom lewer ons as 'n reël nie kommentaar op ons verblyfervarings nie. Dassenheuwel het egter 'n groot indruk op ons gemaak. Eenvoudig gestel, dit het ons verwagtinge oortref! Netjiese plek en oulike, hartlike mense wat aan die klein dingetjies ook aandag gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Baie dankie Nico, Hierdie is vir ons 'n riem onder ons hart, en beteken vir ons baie! Dankie vir julle kuier hier by ons, en hoop tog om julle weer eendag hier te verwelkom! Mooi bly.

Annaline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Hierdie naweek was 'n heerlike breek van die stadsgewoel, rus en vrede. Vandat ons daar aangekom het tot met ons vertrek het ons in 'n welkome atmosfeer beweeg. Lida voorsien in elke behoefte en met kwaliteit, sal hierdie plek aanbeveel vir elkeen wat sielsmoeg is. Die tuisgebakte brood was 'n welkome verrassing. Gasvryheid op sy beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Baie dankie Annaline, Ons is bly dat julle jul kuier hier by ons geniet het, en dat julle lekker uitgerus het. Dankie dat julle ons stukkie hemel op aarde kom ervaar het. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Lida

Renae B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Plaaskuier met die kinders. Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n lekker naweek weg. Naby genoeg aan Malmesbury as jy gou iets moet gaan koop. Die huis gee jou 'n ou plaashuis gevoel met 'n nuut oorgedoende badkamer en pragtige plaaskombuis. Klein details maak dit sommer net ekstra spesiaal - plaasbrood, beskuit, genoeg tee, koffie en suiker. Die eerlikheids-"minibar" is ook baie gerieflik - hout, blits, ekstra drankies, beskuit ens vir as jy dit dalk vergeet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Dassenheuwel Farm Stay
Dankie Renae vir die resensie... Al die ekstras sit ons met liefde in vir ons gaste om te geniet. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet! Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59d33f6e6d2ddb5659d14138567d2260cd8baaf8edb6814621197ebed86cd78758c7d52ba9d615ac4f48d2e22ae050d7a9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 Dassenheuwel Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.465079893069 18.870579600334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang