Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dassenheuwel Farm Stay

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 10 Des 2024.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 R1 233 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dassenheuwel Farm Stay is naby Malmesbury op 'n werkende koring-, bees- en skaapplaas geleë.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede naamlik Flower Cottage, Windmill Cottage, Wheat Cabin, Farm Stay House en Silo, en bied slaapplek aan tot 13 gaste. Al die eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of stort, lugversorging en 'n kombuis of kombuisie.

Daar is braaigeriewe beskikbaar en gaste word gratis WiFi en veilige parkeerplek aangebied.

Plaas- en nabygeleë doendinge sluit voëlkyk, bergfietsry, swem by die dorp se swembad, fietsry en wyn- en olyfproe in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carol S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, beautiful farm, friendly hosts went out of their way. Dassenheuwel is a beautiful farm and Lida went out of her way to mak...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Tanya T
5.0
Ongelooflike mooi plaas met wonderlike gashere, het heerlik gekuier. Lida en Kobus is wonderlike gashere, ons het dadelik baie welkom en tuis gevoel. ...
Sien meer
Sep 2024
Tracey C
Saam met vriende
5.0
Beautiful location, great service. Breath-taking views, beautiful farmland. Really enjoyed our stay. Very attentive host, was always av...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Tobie H
5.0
Lekker stil plaas kuier in pragtige plekkie. Lida en Kobus is wonderlike gashere.
Aug 2024
Elizna L
Saam met lewensmaat
5.0
Luukse cabin met 'n ongelooflike uitsig. Ons kuier by Dassenheuwel se Wheat Cabin was heerlik. Die cabin is luuks toegerus met alles wat nodig is, plu...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dassenheuwel Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 233
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59d33f6e6d2ddb5659d14138567d2260cd8baaf8edb6814621197ebed86cd78758c7d52ba9d615ac4f48d2e22ae050d7a9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Dassenheuwel Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.465079893069 18.870579600334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang