Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dassenheuwel Farm Stay

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dassenheuwel Farm Stay is naby Malmesbury op 'n koring-, bees- en skaapplaas geleë.

Verblyf word in 5 eenhede, naamlik Flower Kothuis, Windmill Kothuis, Wheat Cabin, Farm Stay Huis en Silo, gebied en daar is slaapplek vir 13 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, lugversorging en 'n kombuis of 'n kombuisie.

Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is is beskikbaar.

Aktiwitiete wat op die plaas geniet kan word of in die area beskikbaar is, sluit voëlkyk, bergfietsry, swem by die dorp se swembad, fietsry, asook wyn- en olyfproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carol S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, beautiful farm, friendly hosts went out of their way. Dassenheuwel is a beautiful farm and Lida went out of her way to mak...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Tanya T
5.0
Ongelooflike mooi plaas met wonderlike gashere, het heerlik gekuier. Lida en Kobus is wonderlike gashere, ons het dadelik baie welkom en tuis gevoel. ...
Sien meer
Sep 2024
Tracey C
Saam met vriende
5.0
Beautiful location, great service. Breath-taking views, beautiful farmland. Really enjoyed our stay. Very attentive host, was always av...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Tobie H
5.0
Lekker stil plaas kuier in pragtige plekkie. Lida en Kobus is wonderlike gashere.
Aug 2024
Elizna L
Saam met lewensmaat
5.0
Luukse cabin met 'n ongelooflike uitsig. Ons kuier by Dassenheuwel se Wheat Cabin was heerlik. Die cabin is luuks toegerus met alles wat nodig is, plu...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dassenheuwel Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59d33f6e6d2ddb5659d14138567d2260cd8baaf8edb6814621197ebed86cd78758c7d52ba9d615ac4f48d2e22ae050d7a9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Dassenheuwel Malmesbury 7299 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.465079893069 18.870579600334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang