Dassie Paleis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Johan W - Feb 2024
Algehele gradering
Ek het in die omgewing gewerk en net geslaap.
Dassie Paleis se terugvoer
Goeie dag Johan.
Baie dankie vir jou terugvoer.
Jou sleutel deposito is elektronies terug betaal. Indien jy dit nie ontvang het nie, kontak ons asb. dringend sodat ons kan bevestig dat die bankbesonderhede nie dalk verkeerd is nie.
Hoop ons sien jou weer.
Dassie Paleis Groete.
Hoop ons sien jou weer
Lizanne M - Okt 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Dassie Paleis se terugvoer
Dag Lizanne dankie vir die positiewe terugvoer. Ons neem kennis van julle versugting. Ons hoop om julle weer te sien.
Noluthando G - Sep 2023
Algehele gradering
Very affordable and good management.
Dassie Paleis se terugvoer
Thank you so much for positive review. It was really nice accommodating you. We really hope to see you again very soon.
Chantell V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige plek.
Dassie Paleis se terugvoer
Goeie dag Chantell,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop julle kom weer vir ons kuier.
Dassie Paleis Bosveld Groete
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Elaine D - Apr 2024
Algehele gradering
Sal seker maak ek gaan nie weer soontoe nie. En enige iemand anders wat ek ken nie.
Lees meerKarin N - Apr 2023
Algehele gradering
Dassie Paleis is 'n warm, vriendelike plek.
Dassie Paleis se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Karin. Ons waardeer julle. Hoop ons sien julle weer vir 'n kuier.
Amore W - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en bekostigbaar.
Dassie Paleis se terugvoer
Baie dankie Amore vir jou positiewe terugvoer. Ons missie is om dit rustig te maak in vandag se gejaagde lewe. Hoop ons sien julle weer.
Chantal G - Mei 2022
Algehele gradering
Clean, convenient.
Michele Dawn V - Jul 2022
Algehele gradering
Reasonable.
Goosen T - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Baie rustug en stil.
Wessel V - Mei 2022
Algehele gradering
Was baie rustig en stil, miskien omdat daar min mense vir die aand was. Veiligheidstoestel in wooneenheid is 'n plus. Kon nie TV gekyk het nie.
Fazlin J - Okt 2021
Algehele gradering
Great facilities. Friendly staff.
Marilize V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik.
Jacobus G - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie ligging. Vriendelike mense.
Tersia S - Sep 2021
Algehele gradering
Teleurstellend
Lees meerPatricia B - Nov 2021
Algehele gradering
Was just an overnight stay.
Patricia H - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker.
Dassie Paleis se terugvoer
Thank you so much for your positive reply. We sincerely appreciate it.
Hope we will see you again in the future.
Kind regards,
Dassie Paleis Management
Desre V - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het geen krag reg deur die nag gehad en selfs die volgende oggend.
Hester N - Aug 2021
Algehele gradering
Daar is geen beheer van wie in- en uitgaan op perseel nie. Die huisies is netjies en het regtig net die nodigste in. Ons stoof se een plaat het nie gewerk nie en die oondpan was vuil. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Maar ja dis kontrakteursbehuising.
Marius V - Sep 2020
Algehele gradering
Netjiese skoon kamers en lekker braai geriewe. Swembad was baie netjies.
Dassie Paleis se terugvoer
Baie dankie Maruis. Dit maak ons bly om ons gaste so tevrede te sien. Sien daarna uit om jul dalk weer in die toekoms te akkommodeer.
Christelle O - Sep 2019
Algehele gradering
Great.
Paul M - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Dassie Paleis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.
Vanessa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Good accommodation.
Dassie Paleis se terugvoer
Thank you Vanessa we hope to see you back soon.
Rita V - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Ernest B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Dassie Paleis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het die vervlyf by Dassie Paleis geniet. Hoop ons sien julle weer.
Zelda D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en net wat jy nodig het.
Dassie Paleis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het aan die stort aandag gegee, hoop ons sien julle weer.
Debbie F - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Dassie Paleis se terugvoer
Dankie Debbie, hoop ons sien julle weer.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Maurits P - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker gewees as jy slegs slaapplek gesoek het vir die aand.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Marli D - Aug 2019
Algehele gradering
Een van die minder goeie plekke waar ek al gebly het.
Johan J - Des 2018
Algehele gradering
Ek het baie lekker daar gebly.
Dassie Paleis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Johan, Ons hoop jy kom kuier weer.
Jeanine M - Sep 2018
Algehele gradering
We had the best time ever.
Dassie Paleis se terugvoer
Thank you Jeanine hope to see you soon.
Retha V - Feb 2018
Algehele gradering
Verassend en vreedsaam.
Dassie Paleis se terugvoer
Beste Retha,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat Dassie Paleis vir julle rustigheid kon bied en 'n skuilte teen die aanslag van die lewe was. Sterkte vir die pad verder, hoop ons sien julle weer.
Nico S - Jan 2018
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Dassie Paleis se terugvoer
Dear Nico,
Thank you for the rating. Hope to see you again.
Adele V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie oulik en gesellig.
Dassie Paleis se terugvoer
Dankie vir die 5 sterre. Kom kuier gerus weer.
Anzél D - Jan 2018
Algehele gradering
Uiters aangenaam!
Dassie Paleis se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer en dat julle dan langer sal vertoef.
Groete
Dassie Paleis
Christelle O - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties. Dankie.
Dassie Paleis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, hoop ons sien julle weer.
Zelda D - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, ten spyte van die baie nat weer.
Lees meerDassie Paleis se terugvoer
Hi Zelda, baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle, julle kuiertjie by ons geniet het.
Ons beveel gewoonlik die chalets vir gesinne aan, juis omdat daar dan 'n badkamer en kombuis in die eenheid is.
Ons gebruik spesifiek die gebreekte teëls wat ons aankoop om die parkering en pad te maak, omdat dit goeie dreinering verskaf. Dele van Brits is bekend vir sy vrugbare turf wat 'n uitdaging is om te voorkom dat voertuie vassit. Ons maak al jare gebruik van die teëls en dit het nog nie ons eie voertuie se bande beskadig nie.
Ons hoop dat julle weer vir ons kom kuier.
Ivan V - Feb 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld met goeie diens.
Dassie Paleis se terugvoer
Beste Ivan,
Dankie vir die terugvoer en gradering. Hoop ons sien julle weer.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Alicia V - Nov 2018
Algehele gradering
Teleurstellend al is die gasheer vriendelik is die verblyf swak.
Lees meerDassie Paleis se terugvoer
Jammer dat jy dit so ervaar het.
Ons is bly dat ons die ketel, badkamerlig en water probleem kon oplos, sulke dinge gebeur.
Ons sal oplet na die eetstelle, dankie dat jy dit onder ons aandag bring, ongelukkig as iets uitbreek kry 'n mens nie altyd dieselfde nie.
Kom kuier gerus weer.
Kobus T - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en stil.
Dassie Paleis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Sien uit om jou weer te akkommodeer.
Dassie Paleis Bestuur.
Sarina D - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Dassie Paleis se terugvoer
Hi Sarina
Baie dankie vir die terugvoering.
Dit word opreg waardeer.
Groete
Dassie Paleis bestuur
Charlotte V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en baie gemaklike en rustige plek.
Dassie Paleis se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons het reeds oor die geyser opgevolg. Ons hoop ons sien julle weer.
Mariette V - Mrt 2017
Algehele gradering
Verfrissend.
Dassie Paleis se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die bosveld stilte en vrede geniet. Kom kuier weer.
Ané S - Jul 2017
Algehele gradering
Die akkommodasie is netjies en gerieflik.
Dassie Paleis se terugvoer
Hi Ane, Ons is bly dat jy lekker gerus het en die tyd by ons geniet het.
Jurie B - Des 2017
Algehele gradering
Netjies.
Dassie Paleis se terugvoer
Luzanne, ons is bly dat julle lekker gebly het by Dassie Paleis. Ons poog om vir al ons gaste die rustige en ontspanne atmosfeer te skep.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Kobus T - Jun 2017
Algehele gradering
Gesin het die tuin en diere baie geniet.
Dassie Paleis se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly julle het julle verblyf by ons geniet. Kom gerus weer.
Thabiso M - Des 2017
Algehele gradering
It was generally a good stay, it was a safe and fun experience, the facilities were great.
Lelanie K - Sep 2017
Algehele gradering
Geen warm water.
Dassie Paleis se terugvoer
Lelanie, dankie vir julle evaliëring. Die geyser is gekontroleer en daar is geen fout gevind nie. Dit is 'n son-geyser wat permanent warm water het, met 'n element rugsteen. Ons vermoed julle het die kraan verkeerde kant toe gedraai. As gevolg van julle terugvoering is daar besluit om duidelike kleurkodes op die teëls aan te bring, sodat al die gaste baat vind uit julle terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien.
Dassie Paleis-groete.
Attie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Dassie Paleis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons kyk na ons braai plek en ons is besig met opgradering. Ons hoop as jy weer kom kuier, gaan jy dit geniet.
Matilda H - Des 2017
Algehele gradering
Gemiddelde verblyf vir gemiddelde prys.
Lees meerDassie Paleis se terugvoer
Hi Matilda baie dankie vir jou evaluëring van Dassie Paleis. Ons is bly dat julle ons dassies, hasies en voëls geniet het.
Dit is ook lekker om te hoor dat ons nuwe swembad vreugde vir ons gaste gebring het. Ons herstel nie graag terwyl gaste in die kamer is nie, sodat ons hulle nie verontrief nie. Daarom het ons op daardie stadium ‘n ander waaier veskaf. Ongelukkig was daar nie ‘n roterende waaier beskikbaar nie. Defnitief sal ons onmiddelik aandag gee aan die gordynhakkies.
Die bourommel is aangekoopte gebreekte teëls, omdat ons turfgrond het wat met reën verander in taai modder. Dit is die enigste padbeddekking wat nie jaarlikse oorgedoen moet word na ‘n reën seisoen nie, maar vir ons 2-4 jaar moddervrye toegang bied. Ongelukkig moes dit na November se goeie reëns gedoen word. Na 3-4 maande smelt die kleur in by die omgewing.
Ons sal ondersoek instel na diefwering,– wat by die aluminium vensters sal pas, gewoonlik geniet die gaste dit juis om nie te voel hulle is in ‘n tronk nie.
Hoop ons sien julle weer.
Loisemeri D - Sep 2017
Algehele gradering
Onhigiënies, slordig.
Dassie Paleis se terugvoer
Loisemeri, baie dankie vir jou terugvoering. Dankie vir jou goeie evalieëring van ons kliënte diens. Dit spyt ons dat julle nie die dinge wat gepla het uitgewys het terwyl julle hier was nie, sodat ons julle verblyf aangenamer kon maak. Groete, Dassie Paleis.
Wietsche N - Jul 2017
Algehele gradering
Paar zozo huts wat nie eers reguit neergesit is nie.
Dassie Paleis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, en vir die 3 sterre tov. diens en ligging. Dit is jammer dat u nie u ongelukkigheid tydens u verblyf gemeld het nie. Ons sou graag nog beter diens wou lewer.
Met u aankoms is opgradering na ons chalets aangebied. U het dit van die hand gewys en op geen stadium tydens u verblyf enige probleme aangemeld nie, selfs toe u gevra is of alles reg is.
Die eenhede wat u gekies het, is dubbelmuur “backpacker” eenhede van hout, ten volle toegerus. Vergelyk gerus ons prys met ander verblyf in die omgewing.
Amina M - Jan 2017
Algehele gradering
Not happy with accommodation and facilities.
Dassie Paleis se terugvoer
I am sorry to hear about your unhappiness.
We must however mention that the facilities for a 5 bed unit is for 5 people only and not 8 people.
For the 8 people that you arrived with, 4 people hiding until after our personnel left the premises, the facilities would not be satisfactory.
We do believe that honesty from your side on the amount of people would have resulted in a far better experience.
All the water to the premises are bore hole water, which is cleaner than most municipal water supplies.
The pools are attended to on a daily basis.
Eleanor P - Des 2016
Algehele gradering
Awesome weekend.
Dassie Paleis se terugvoer
Thank you Eleanor. We are glad that you enjoyed your stay at Dassie Paleis.
- Kapasiteit: 73 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Van Tonder- en Spoorwegstraat 211, Brits, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang