Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dassie Paleis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Johan W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Ek het in die omgewing gewerk en net geslaap. Ja, baie lekker, alles was soos beskryf. Ek wag egter nog vir my deposito om terugbetaal te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Goeie dag Johan. Baie dankie vir jou terugvoer. Jou sleutel deposito is elektronies terug betaal. Indien jy dit nie ontvang het nie, kontak ons asb. dringend sodat ons kan bevestig dat die bankbesonderhede nie dalk verkeerd is nie. Hoop ons sien jou weer. Dassie Paleis Groete. Hoop ons sien jou weer

Lizanne M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Was baie lekker. Ek sal net een ding wil voorstel: i.p.v. net 'n waaier, sit lugversorgers in die kamer. Dit sal daai woes warm dae net bietjie beter maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Dag Lizanne dankie vir die positiewe terugvoer. Ons neem kennis van julle versugting. Ons hoop om julle weer te sien.

Noluthando G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Very affordable and good management. The amount of money spent there cannot be compared to the service rendered at the accommodation. The management and staff are very friendly as well. I don't regret my choice and I do not see myself booking at any other place when I am at Brits rather than Dassie paleis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Thank you so much for positive review. It was really nice accommodating you. We really hope to see you again very soon.

Chantell V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Rustige plek. Dit is 'n aangename plek. Kliëntediens is uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johanna
Dassie Paleis
Goeie dag Chantell, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop julle kom weer vir ons kuier. Dassie Paleis Bosveld Groete

Elaine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Apr 2024

Sal seker maak ek gaan nie weer soontoe nie. En enige iemand anders wat ek ken nie. More, ons het vroeër huis toe gegaan. Ons is Saterdagoggend huis toe. In die eerste plek stem die foto nie ooreen met hoe die plek lyk nie. Die sitplek buite was oortrek met miere en in die kombuis was daar ook baie. Die antwoord wat ons gekry het, is dat die miere na die water toe kom. Ons het self doom gaan koop om spuit, toe kon ons darem buite sit. So die gif wat hulle sê hulle gespuit het, werk glad nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Karin N
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Dassie Paleis is 'n warm, vriendelike plek. My familie-hulle sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Dankie vir die positiewe terugvoer Karin. Ons waardeer julle. Hoop ons sien julle weer vir 'n kuier.

Amore W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustig en bekostigbaar. Netjiese, rustige plek met goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johanna
Dassie Paleis
Baie dankie Amore vir jou positiewe terugvoer. Ons missie is om dit rustig te maak in vandag se gejaagde lewe. Hoop ons sien julle weer.

Chantal G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Clean, convenient. It is a pity we didn't get to spend much time there during day light - but what we did see was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele Dawn V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2022

Reasonable. Accommodation was fair, I feel the price was a little high for log cabins but it was clean, comfortable and convenient for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Goosen T
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2022

Ons het dit baie geniet. Baie rustug en stil. Wat kan verbeter: Geen bedlampies, geen brandblusser in die huisie, geen noodnommers. Geen reddingsbooi by die swembad.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 73 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Tonder- en Spoorwegstraat 211, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhMWY2NTFiLTc4MzItNDlhMC04YWI5LTU2MzUxNGIzYzdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 57 5 1 4 Corner Van Tonder Street and Spoorweg Street 211 Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.631824429849 27.804825416008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang