Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

David Bongers Holiday Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir David Bongers Holiday Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lutcin V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutcin V

'n Tuiste by die see, weg van jou huis af.

'n Baie gemaklike huis met alles wat mens benodig om te ontspan. David Bongers is 'n vriendelike en tegemoetkomende persoon.

Riaan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Wonderful.

Was nice and comfy within walking distance of the beach and river mouth.

Hannes L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Deffinief bekostigbaar met al geriewe wat jy nodig het.

Groot gerieflike huis in stil area naby alles. Het baie lekker gebly.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Alison C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison C

Home from home.

Spacious (bonus), comfortable, nice area.

Tiani S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiani S

Rustig.

Lieflike huis, rustig en veilig.

Marchant B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marchant B

Gamaklikke plekkie. Goeie waarde vir geld.

Die plekkie was baie bases, maar alles wat 'n mens nodig het as jy wil branderplankry.

Fanie A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie A

Heerlik, ruim, skoon en bekostigbaar.

Ons was aangeneem verras met die ruim vertrekke, oud, maar gerieflike meubels, goeie kwaliteit toebehore, vriendelike gasheer, DStv-premiumpakket en dis naby die winkels, hawe en die strand. Lieflike vakansie-akkommodasie!

Gerhann S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhann S

Na 'n lang reis was dit presies wat ons benodig het.

Baie netjies en skoon. Dankie.

David Bongers Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for your review, Gerhann. Please don't forget to tell your friends.

Best Regards,
David

David Bongers Holiday Accommodation
Stephanie J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie J

Ongelooflik stil en rustig en baie veilig.

Ons het 'n warm verwelkoming gekry. Die huis is ongelooflik netjies en warm. Ek het baie gehou van die "vintage" styl. Dit is sentraal geleë, naby die hawe en ook die winkelsentrum.

David Bongers Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for your review, Jakobus. You are welcome anytime and don't forget to tell your friends!

Best regards,
David

David Bongers Holiday Accommodation
Eleanor D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanor D

Spacious and comfortable accommodation.

There was plenty of space for everyone to relax and enjoy themselves. Close distance to restaurants and the beach. We were happy with the accommodation, it was very neat and tidy.

David Bongers Holiday Accommodation se terugvoer

Thank you for your review, Eleanor. You are welcome back at any time. Don't forget to tell your friends about us!

Hope to see soon again.

Best regards,
David

David Bongers Holiday Accommodation
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeusingel 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617aed602e8e7a0227e3a9241ee8968186c7301b23d5f3b8b355d0b325da6806865ca133dd505552a12b6467c1c0991f6c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 10 Seemeeu Crescent Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.380729471345 21.417749421833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang