Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

David Bongers Holiday Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Lutcin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

'n Tuiste by die see, weg van jou huis af. 'n Baie gemaklike huis met alles wat mens benodig om te ontspan. David Bongers is 'n vriendelike en tegemoetkomende persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Wonderful. Was nice and comfy within walking distance of the beach and river mouth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Deffinief bekostigbaar met al geriewe wat jy nodig het. Groot gerieflike huis in stil area naby alles. Het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alison C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Home from home. Spacious (bonus), comfortable, nice area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiani S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Rustig. Lieflike huis, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchant B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2021

Gamaklikke plekkie. Goeie waarde vir geld. Die plekkie was baie bases, maar alles wat 'n mens nodig het as jy wil branderplankry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Heerlik, ruim, skoon en bekostigbaar. Ons was aangeneem verras met die ruim vertrekke, oud, maar gerieflike meubels, goeie kwaliteit toebehore, vriendelike gasheer, DStv-premiumpakket en dis naby die winkels, hawe en die strand. Lieflike vakansie-akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Na 'n lang reis was dit presies wat ons benodig het. Baie netjies en skoon. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
David Bongers Holiday Accommodation
Thank you for your review, Gerhann. Please don't forget to tell your friends. Best Regards, David

Stephanie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Ongelooflik stil en rustig en baie veilig. Ons het 'n warm verwelkoming gekry. Die huis is ongelooflik netjies en warm. Ek het baie gehou van die "vintage" styl. Dit is sentraal geleë, naby die hawe en ook die winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
David Bongers Holiday Accommodation
Thank you for your review, Jakobus. You are welcome anytime and don't forget to tell your friends! Best regards, David

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeusingel 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617aed602e8e7a0227e3a9241ee8968186c7301b23d5f3b8b355d0b325da6806865ca133dd505552a12b6467c1c0991f6c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 10 Seemeeu Crescent Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.380729471345 21.417749421833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang