Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

David Bongers Holiday Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeusingel 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

David Bongers Still Bay Holiday Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 4 slaapkamers wat in die kusdorpie Stillbaai geleë is. Die huis is in Stilbaai-Wes geleë, nie ver van die riviermond, die strand, die hawe en die gholfbaan nie.

Die huis het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers wat elk toegerus is met óf 'n stort óf 'n bad. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde het een enkelbed. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n groot yskas-vrieskas, DStv, en oorgenoeg eet- en sitareas in.

Die huis beskik oor 'n braai-area met sitplek en eetarea, en gaste het toegang tot parkeerplek vir 3 voertuie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Doendinge in die omgewing sluit branderplankry, visvang, kanovaart, duik, voetslaan en voëlkyk in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seemeeusingel 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink David Bongers Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeusingel 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617aed602e8e7a0227e3a9241ee8968186c7301b23d5f3b8b355d0b325da6806865ca133dd505552a12b6467c1c0991f6c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 10 Seemeeu Crescent Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.380729471345 21.417749421833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang