Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

David's Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Natalie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Comfortable & beautiful. Colleen is just so accommodating and welcomes my team and me with open arms. The place is so beautiful and the surroundings make you feel like you are on holiday. Her staff are very helpful and attentive. Thank you for the beautiful, comfortable stay and the hot blankets .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Best stay. Amazing stay. Mind at rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina W
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Rus en vrede op 'n pragtige plaas in netjiese huis met uitsig. Groot, skoon, netjies met pragtige uitsig oor die plaas, rivier en see. Alles wat nodig is om net terug te sit en te ontspan saam met familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
David's Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Carina. Ons gaste en hulle opinies is vir ons baie spesiaal en ons waardeer elkeen wat by ons aandoen op die plaas.

Lea B
Lang verblyf
5.0
Jan 2021

Dit lyk soos vakansie. Ons het baie lekker gebly in ‘n groot skoon huis! Die eienaars het ons so welkom laat voel en die plaas is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colleen
David's Cottage
Lea, dit was ‘n voorreg om julle tydens julle “voete-opsit-tyd” te akkommodeer. Kom asb weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lamont Boerdery, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5OTQ4MTNkLTQ1MjctNDQ4ZS1hYWJhLTU4NTM0YzEwYjE2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Lamont Boerdery Johnson's Post 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.319444444444 21.856388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang