Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

David's Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lamont Boerdery, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

David's Cottage is 'n goed toegeruste huis op 'n werkende skaapplaas. Buiten die skaapboerdery op die plaas bied ons ook die geleentheid om springbokke, swartwildebeeste, elande, alpakkas en sebras te sien.

Die kothuis is toegerus vir 8 tot 10 gaste en daar is 4 slaapkamers met 4 en suite-badkamers. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 het elkeen 2 enkelbeddens. Elke bed het 'n elektriese kombers. Daar is 3 badkamers wat elkeen 'n stort, wasbak en toilet het, terwyl die vierde kamer 'n bad, stort, wasbak en toilet het. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring jou eie strandhanddoeke.

Daar is ook waaiers vir die somer en verwarmers, asook elektriese komberse vir die winter beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n gas/elektriese stoof met 4 stoofplate en 'n elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster en koffiemaker. Die ontspanningsarea het 'n binne-braai met 'n eetkamertafel en 8 stoele. Daar is ook 'n braai-area buite beskikbaar.

Daar is geen TV of WiFi nie en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Ons het drinkbare plaaswater, maar gaste kan vir veiligheid maar ook hul eie gebottelde drinkwater saambring.

Ontspan gerus op die patio en beleef die beeldskone sonsondergange oor die Gouritsrivier en die Langeberge terwyl jy luister na die gedreun van die see wat slegs 6 km van ons af is. Indien jy moeg is vir braai of jou eie maaltye voorberei, is daar verskeie plaas-restaurante in die omgewing wat heerlike, hartlike boerekos bedien.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, piekniek, 4x4-duinritte, wildkyk, aalwynplase en gin-, wyn- en olyfproe in. Strande soos Vleesbaai en Gouritsmond is ook net 'n paar km ver. Daar is ook 'n hele paar visvangplekke teen die 10 km rivierfront van die Gouritsrivier wat deur die plaas loop.

'n Houtvuurwarmbad en hout is teen ekstra koste beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir David's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lamont Boerdery, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink David's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lamont Boerdery, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5OTQ4MTNkLTQ1MjctNDQ4ZS1hYWJhLTU4NTM0YzEwYjE2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Lamont Boerdery Johnson's Post 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.319444444444 21.856388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang