Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

David's Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lamont Boerdery, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

David's Cottage is 'n goed toegeruste huis wat op 'n werkende skaapplaas geleë is. Behalwe dat ons 'n skaapplaas is, bied ons ook wildbesigtigings, soos springbokke, swartwildebeeste, elande, alpakka, sebras.

Die Kothuis is toegerus vir 8-10 mense en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, almal en suite. 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Elke bed het 'n elektriese kombers vir die koue winternagte. Daar is 3 badkamers wat bestaan uit 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die 4de badkamer 'n bad, stort, wasbak en toilet het. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asseblief jou eie strandhanddoeke.

Waaiers vir warm somersdae en verwarmers en elektriese komberse vir die koue winterdae/nagte is ook beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n 4-plaat-toonbank-gas-elektriese stoof en 'n elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster en koffiemaker.

Die vermaakarea het 'n binnebraai met 'n eetkamertafel en 8 stoele. 'n Buitebraai is ook beskikbaar.

Daar is geen TV en geen WiFi nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Ons het plaaswater, wat perfek drinkbaar is, maar as jy 'n sensitiewe maag het, bring asseblief gebottelde water saam.

As jy op die patio sit, kan jy die mooiste sonsondergange oor die Gouritsrivier en die bergtoppe van die Langeberge ervaar, terwyl jy luister na die gedreun van die see, net 6 km verder.

As jy moeg is vir braai en jou eie kosmaak, is daar baie plaasrestaurante rondom wat goeie hartlike boerekos bedien.

Doendinge in die omgewing sluit verskeie visvang- en piekniekplekke, 4x4-duinry, wildkyk, aalwynboerdery en jenewer- en wyn- en olyfproe in, om net 'n paar te noem. Strande, soos Vleesbaai en Gouritsmond is net 'n paar kilometer weg. Ons bied baie visvangplekke langs die 10km rivierfront van die Gouritsrivier wat deur ons plaas loop.

Ons bied ook 'n houtgevuurde borrelbad en hout teen 'n ekstra tarief.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir David's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lamont Boerdery, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink David's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lamont Boerdery, Johnson's Post, Mosselbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5OTQ4MTNkLTQ1MjctNDQ4ZS1hYWJhLTU4NTM0YzEwYjE2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Lamont Boerdery Johnson's Post 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.319444444444 21.856388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang