Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Davison Bush Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theodorus S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ideale kuierplek vir 'n wegbreek met vriende. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was puik, het gewerk en silwerskoon. Pragtige uitsig en heerlike buite kuier- en braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dale R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Relaxing. Awesome service. Great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtig, skoon, netjies, gerieflik. Absoluut pragtig en skoon met die mooiste uitsig. Alles wat mens mag nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beslis die moeite werd. Ons het baie lekker gebly en gekuier vir die naweek. Buite op die vuur is ’n moet. Alles wat nodig is, was daar en die kuierplek langs die vuur is net die regte plek om te "bond". Daar was aanvanklik probleme met die water, maar die gasvrou het dit baie gou laat herstel. Baie dankie, ons sal beslis weer daar gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

The Davison Bush Cottage provided a relaxing weekend breakaway for our family. The accommodation is very spacious and neat with great views. The rooms are also well isolated from each other, providing the required privacy for guests. It is also in close proximity to the Mabalingwe 'Plaaswinkel'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelna L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantastic views, cottage and hosts! Will recommend Davison Bush Cottage 110%! Attention to detail is an understatement. The cottage has everything you need and the sunset views are absolutely amazing. The host goes out of her way to make you feel welcome and even provided us with a special welcome gift for a friend that's emigrating. Inverter is a big plus, the load shedding barely affects you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Rus en vrede. Wou nie verlaat nie. Pragtige plek met rus en vrede, stunning views en die perfekte swembad om in te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette L
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Wonderlike kuier tyd saam met familie! Heerlike kuierhuis! Kleinkinders het die swembad en diere baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brendon D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

An incredible experience from beginning to end, amazing hosts and a beautiful home. A beautiful home out in the bush with breathtaking views and amazing hosts who are willing to assist with anything needed. A very clean and welcoming home, with a few extras for your entertainment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Beautiful house with the most magnificent views and amazing sunsets. Pool and fire pit area overlooks the bush. Of course the hiring of the game vehicle is an absolute must! Thank you, Patricia, we had an incredible stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe 606, Mabalingwe Privaat Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b7b057292f23153f6d9c694e5fbb3b0f679ea2dcbf63dd51ce8928a72ce75813d8077fc0dbd52d54c90600a5335f92568c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 606 Mabalingwe Mabalingwe Private Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.815181216398 28.058029212575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang