Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn Mountains Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simondiumweg - Klapmuts, Paarl, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dawn Mountains Farm is 'n familiebestuurde, pasgemaakte trou- en geleentheidsplek in die hartjie van die Franschhoekvallei, en die uitgestrekte wingerde en skilderagtige landskap bied die perfekte plek vir 'n wegbreek, troue, spesiale geleentheid en korporatiewe geleentheid. Die plaas bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf vir gesinne of groepe vriende.

Gaste het 'n keuse van 'n lieflike woonstel op die grondvloer of eerste verdieping en 'n kothuis, alles gerieflik gemeubileer om tussen 2 en 4 gaste te akkommodeer. Die woonstelle beskik oor 2 slaapkamers wat ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 2 koninggrootte-beddens omskep kan word en beskik oor en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort. Die aparte, knus kothuis is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en beskik oor 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort.

Elke woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas, en gaste kan maaltye by die etenstafel geniet. Die woonstelle het ook gemaklike sitkamers met TV's. Die kothuis se kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gaste kan ontspan in 'n knus sitkamer met 'n TV en oopmaak op 'n onderdakstoep met maklike toegang tot die houtvuur-bubbelbad en buitebraaigeriewe wat almal oor die dam uitkyk.

Gaste het ook die opsie van die glamping-tent. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en mikrogolf.

Na gelang van die gas se voorkeure, bied Dawn Mountains Farm 'n keuse van pakkette, insluitend pragtige trouplekke wat 100 tot 300 mense kan huisves, Wudu- en Salaah-fasiliteite, en kos in samewerking met vooraanstaande diensverskaffers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Izabella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Simondiumweg - Klapmuts, Paarl, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dawn Mountains Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simondiumweg - Klapmuts, Paarl, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf973ca6a2afb538cb84e2d647b5b16eb2cb06f80670223b8fa87f290f5f0657fafc50f7f6b8c7892f027c86250e0ac7cb17f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Klapmuts - Simondium Road Paarl 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.831742 18.948145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang