Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn View Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon, netjiese slaapplek. Alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese, skoon en goed toegeruste selfsorg eenheid in mooi en rustige omgewing. Het lekker oornag by Dawn View Selfsorg Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie sentraal. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies, ons het ook veilig gevoel. Winkels en restaurante baie naby. Dit is ook baie naby Mediclinic Vereeniging waar ons moes wees. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannno S
1 nag
5.0
Apr 2024

Was netjies. Ja, was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda A
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ons het lekker gebly. Lekker groot kamers. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan L
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Kort en lekker geslaap. No7 was skoon en netjies, die stort het erg gelek en daar was baie miere in die badkamer. Volgende more was die hele badkamer vloer net miere, dit was ook in die kombuis.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques B
1 nag
2.6
Aug 2024

Vriendelike ontvangs maar nie goeie ervaring nie. Die kamer benodig ernstige instandhouding. Die toilet het water gelek. Daar was nie warm water gewees in die oggend nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Cobien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stil en rustig. Oorbly was lekker. Alles het gewerk en beddegoed was skoon en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag
5.0
Nov 2023

Sal beslis dit weer gebruik. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf-weg 22, Peacehaven, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92db84ee84f29775d0652de8f2a5bd421c971dc2d499ff0ae600382f9f65d0db60b82e4c4fb5c2e73bbc874a4ac0656ac151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 22 Golf Road Peacehaven 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.664617149799 27.951912709436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang