Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn’s Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Arnold M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absolute fantastic. We had an absolute blast of a time. We were received by Dawn with a friendly and generous attitude. We almost felt like family. The place was very neat and we were privy to park our vehicle in their very neat garage. The DSTV was the full package, which was very much appreciated. The books on the bookshelf made the time we spent indoors great. Dawn's place is situated in a very safe and quiet neighbourhood and although 7th Street can be very busy, you almost don't hear the sound of the vehicles. The WiFi was excellent and we were connected for the duration of our stay without any interruption. All the necessary utensils were available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fabian S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Awesome. My stay was great. The welcoming was great. Everything was provided that you could possibly need. Great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi Fabian Thank you for your excellent review. We appreciate the kind words. All the best. Dawn

Petro M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Skoon, netjies, ruim. Ons het baie lekker gebly by Dawn's Place. Dawn en haar man is vriendelik en behulpsaam. Ligging is gerieflik en eenheid is redelik ruim, gerieflik en goed toegerus. Daar is 'n heerlike patio gedeelte wat vir die gaste is, en dit was baie aangenaam. 'n Nadeel kan wees dat daar redelike straat (voertuie) geluide is, maar ons het steeds baie lekker gebly, aangesien ruimte, netheid en vriendlikheid ook vir ons baie tel. Dawn het ons selfs na die tyd gou gebel om te sê ons het iets vergeet, en ons kon dit nog gou gaan optel, anders sou sy dit vir ons gepos het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi Petro Baie dankie vir die pragtige review. Ons waardeer die vriendelijke woorde. Alles van die beste vir die toekoms. Mooi bly. Dawn

Beatrice D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Netjiese ruim kamer. Ons het lekker gebly en lekker geslaap. Die eenheid is gerieflik en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi Beatrice Baie dankie vir jou bemoedigende woorde. Ons waardeer dit. Alles van die beste vir die toekoms. Vriendelike groete.

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Vriendelik, skoon, netjies en veilig. Waarde vir geld, netjiese skoon plek en baie veilig. Die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend. Sal dit sterk aanbeveel en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi, Jacques Baie dankie vir jou ondersteuning en besigheid. Ons waardeer dit. Groete, Dawn

Kyle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

What a pleasure. Dawn is so accommodating. She really goes the extra mile for her guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi, Kyle Thank you for taking the time to write your review. We appreciate your business and support. All the very best. Dawn

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Asemrowend. Ons het baie lekker gebly. Gasvrou en heer regtig uit hul pad gegaan om ons kuier aangenaam te maak. 10 uit 10 vir hulle. Netjiese plek met alles wat jy nodig sal he.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Lekke, vriendelike gasvrou, gerieflik. Na 'n soektog vir die plek omdat die inligting by die webtuiste verkeert was, word ons verwelkom deur Dawn's Place en wat 'n vriendelike mens en ensiklopedie van inligting oor al die mooi plekke en lekker eetplekke in Hermanus. Sy het opgevolg nadat ons vertrek het en ons bedank vir die ondersteuning wat vir ons uitgestaan het. 'n Gerieflike plek met baie detail, net jammer dit is in 'n hoofpad geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi Hantie Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg maar die belangrikste is dat jy jou besoek aan Hermanus ten volle geniet het. Mooi loop en alles wat goed is vir jou vir die toekoms. Dawn

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Well equipped, compact and a comfortable flatlet. Very pleasant and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi David, Thank you for your kind words. Be lucky, Dawn.

Lyzelda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Fantastic. Fantastic client service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Dawn’s Place
Hi Lyzelda, Thank you so much for the kind words. You were excellent guests.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 268, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA603693454233f9731a314c7d8a20c78d2d65c97046ece0f3d03a1b4198685d925245b50905cb4c1add36dbfa2f2fb55072d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 268 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.411372436763 19.294766345717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang