Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn’s Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dawn's Place is 'n woonstel in Shaka's Rock, Ballito, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele sowel as 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Gaste kan ook al fresco-etes op die balkon geniet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Toebehore, eetgerei en breekware word ook voorsien.

Die verblyf is net 50 meter se stap vanaf 'n eksklusiewe strandarea aan die asemrowende Dolfynkus geleë, wat dit die ideale basis maak vanwaar gaste die omgewing kan verken. Strande, inkopies, gesinsavonture en 'n wye verskeidenheid restaurante, vermaak en naglewe is alles naby.

Gaste sal toegang tot Thompson's Bay en sy getypoel, Perissa se privaat strand, kinderspeelarea, swembaddens, braaigeriewe, kort staproetes en walviskykplekke hê. Veilige parkeerplek, gasbraaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Ocean View-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71217605f3682cb6d44f85024d1adecafbe033d01eed14895d38d90e3b5b47163c194dd596e5f649ace88a42c9f573f86b67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 101 Ocean View Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.525861489581 31.225620302426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang