Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawn's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Dawn's Place
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Monica C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C

Lieflike huisie, gerieflik gelee.

Skoonste gaste verblyf wat ek nog gebruik het. Alles wat jy nodig het en meer. Lieflik ingerig en 'n regte tuiste weg van die huis af.

Rinus C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus C

Veilig, skoon en gemaklik.

Perfek vir wat ons benodig het.

Andries V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Baie goed geleë, waarde vir geld & baie vriendelike diens.

Sal beslis weer hier kom oorslaap. Geleë naby die nodige plekke & vriendelike diens ontvang gedurende ons verblyf.

Roscoe C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roscoe C

Cosy and safe.

Ek sal weer Dawn's Place boek.

Clarrissa P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarrissa P

It was absolutely amazing,

We really enjoyed our stay and will definitely be back soon. Thank You Tania.

Dawn's Place se terugvoer

Dear Clarissa,

When guests go out of their way to leave the unit in a clean state, we feel encouraged to keep giving you our best.

Dawn's Place
Seranne V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seranne V

Host was very accomodating and helpful. Even small details were sorted out with ease.

Very neat and tidy accommodation, close and central to everything. Host was very helpful and all queries were dealt with ease.

Lodewyk S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk S

Skoon, netjies, gerieflik, privaat en goeie ligging.

Alles wat jy nodig het, vat net kos en klere.

Julian V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julian V

Met goeie verblyf kan dit net lekker wees.

Dawn'sPlace is geleë in n stil area maar is naby alles waar jy ookal wil wees. Dit is kompak maar baie gerieflik, skoon en veilig en het alles wat jy nodig het.

Nico M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Plek is soos op die foto's en goed ingerig vir 'n gemaklike kuier.

Die eienaar het uit haar pad gegaan ons ons tegemoet te kom.

Yolandi G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi G

Netjies en mooi.

Oulike plekkie, netjies en skoon.

Gezina P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina P

Was baie lekker en mooi waar ons gebly het, loopafstand van alles af.

Lekker plek om vakansie te gaan hou.

Dawn's Place se terugvoer

Ek sien uit om julle weer welkom te heet. Ek waardeer julle terugvoering. Kom gerus weer

Groete,
Tania

Dawn's Place
Ruan L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan L

Lekker, gemaklik, stresvry, veilig, aanbeveelbaar.

Dis naby die strand, ’n lekker viswinkel en ’n winkelsentrum.

Dawn's Place se terugvoer

Dankie Ruan.
Dit is lekker om te hoor as julle lekker gebly het. Die ligging is goed en binne stap afstand van alles. Viswinkel 350 m, strand 400 m, uiteetplekke binne 500 m, pick en pay en clicks is 700 meter.
Groete
Tania

Dawn's Place
Mmalepelle Joy Mantati M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mmalepelle Joy Mantati M

Lovely stay

The place was closer to everything, loved that!

Dawn's Place se terugvoer

Thank you, Joy. I look forward to your next stay.

Dawn's Place
Shanon C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanon C

Lovely and felt welcome.

Excellent service and.comfortable stay.

Dawn's Place se terugvoer

Dear Shannon,
I'm glad we were able to give you a comfortable stay. Thank you for your kind words
Regards,
Tania

Dawn's Place
Selma V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma V

So gemaklik en goed geleë!

Ek is so tevrede met hierdie plekkie. Groot genoeg vir 'n gesin om gemaklik te bly met al die nodige geriewe. Stapafstand van die strand af en in 'n veilige, mooi area. Die eienaar, Tania, is so behulpsaam en vriendelik! Sal weer terugkom. Bespreek vroegtydig om lank genoeg die plekkie te kry!

Dawn's Place se terugvoer

Dierbare Selma.

Dit was voorwaar n voorreg om jou en jou gesin te huisves. Kom gerus weer en jy is reg. Die plek word vinnig vol en vroegtydig is n goeie idee. Daar is min plekke in die Strand wat 4 teen die prys kan akkommodeer met die geriewe asof jy by die huis is.

Dawn's Place
Cody F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cody F

It's an amazing, relaxed getaway.

Once you step inside, you immediately feel at home. It's so clean, smells very nice, there's everything you need. Tania is so friendly, she helped me through every step to get there, she also checked up regularly to make sure things are still going great. I would recommend anyone to go to Dawn's Place, the price is also very affordable. I didn't want to leave the place, that's how lovely it was.

Dawn's Place se terugvoer

Dearest Cody,
My first pleasure is when people feel the same way I do when I walk in. Smells are indicative of what u can expect when u pull back a sheet to settle in for the night. Thank you for the compliments. Cathy is part of the reason I can offer a home away from home as I live too remote to do this myself.
Please come again. It was an honour to host you.
Regards,
Tania

Dawn's Place
Lauren S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

Wonderlik!

Baie dankie Tania! Ons het Dawn's Place vreeslik geniet! Dit was vreeslik skoon, mooi en netjies. Sal vir seker weer daar wil oorslaap! Dawn's Place het ook 'n kot vir my baba gehad wat ons baie oor dankbaar was.

Dawn's Place se terugvoer

Hallo Lauren. Dit was een groot plesier om daardie ekstra kot te doen sodat almal 'n goeie nagrus kon inkry. Voorwaar 'n kielie gevoel as julle lekker gebly het. Ons poog werklik om daardie ekstra skoon gevoel te skep omdat ons weet wat die waarde van 'n goeie nagrus beteken. Dankie vir jou kompliment, ons leef daarvoor. Ons sien uit om julle weer te sien
Groete
Tania

Dawn's Place
Riana L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L

Absoluut fantasties.

Ons het verwag om net 'n doodgewone plekkie te vind omdat die prys so bekostigbaar was. Wat 'n verrassing het op ons gewag, die badkamer - 'n baie groot wow, die leefarea is smaakvol gemeubileer, die kombuis knus met alles wat jy kan benodig. Die slaapkamer het 'n heerlike gemaklike bed en baie goeie kwaliteit beddegoed. Die hele atmosfeer is rustig en verwelkomend terwyl dit spreek van weg wees van die huis, jy kan terug sit en sorge vergeet. Daar is niks wat ons sou verander nie, ons sal beslis weer en weer en weer Dawn's Place besoek.

Dawn's Place se terugvoer

Dankie Riana. My hart loop oor van dankbaarheid. Ek sal geëerd voel as julle terugkom. Ek kyk uit vir julle om weer te kom. Sommer net regte egte Suid-Afrikaanse gasvryheid wag op julle.

Dawn's Place
Lisa P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P

Baie gemaklik en gerieflik.

Pragtige plek! Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Gemaklik met alles wat mens nodig kan he. Flink en vriendelike diens van die eienaar Tanya. Slegs 1 probleempie, dit meld nie online geen rook nie.

Dawn's Place se terugvoer

Lisa. Dankie vir die kompliment. Ek het jou behoefte gevoel. En het die web aangepas om die nie rokers status by te werk. Ek sal volgende keer vir jou lekker warm weer bestel sodat ek jou kan verwelkom. Ek dink die koue weer het ook nie gehelp xx

Dawn's Place
Lana D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana D

Pragtige, gerieflike woonstel.

Die woonstel is baie mooi en gerieflik. Al die toestelle in die woonstel is maklik om te gebruik en het instruksies by en is hoë kwaliteit. Die eienaar het baie ekstra moeite gedoen om ons te laat tuis voel daar. Daar is 'n wasmasjien en wasgoedlyn. 'n Gesin van 4 kan gemaklik daar bly vir 'n week. Die spasie vir die voertuig is groot genoeg vir 'n groterige voertuig, maar nie vir 'n motor en sleepwa nie.

Dawn's Place se terugvoer

Dankie Lana vir die kompliment. Ek kan 'n sleepwa akkommodeer, deur dat ek 'n reeling het met n aangrensende privaatskool. Die sleepwa kan daar parkeer word en naby genoeg. Ook agter 'n geslote hek.

Dawn's Place
Tania K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania K

Netjies en knussig.

Ons het lekker gebly. Bure net verskriklik baklei!

Dawn's Place se terugvoer

Hi Tania. Dit is altyd heerlik om te hoor as iemand lekker gebly het. Ek neem julle kommentaar geweldig ernstig. Dit is aangespreek en hulle verhuis die einde van September. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Tania

Dawn's Place
Elize C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize C

Uitstekend.

Naby aan die strand, skoon, netjies en stil, definitief die geld werd en meer.

Dawn's Place se terugvoer

Dankie vir die komplimente, Marius.

Die eenheid hou ons uit vir persoonlike gebruik as ons in die Kaap is. Die grootste lekkerte is om dit te deel met ander teen 'n bekostigbare bedrag. My pappie het die huis gebou met sy eie hande en graag deel ek die spasie met diegene wat na n veilige wegkomplekkie soek.

Dawn's Place
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leipoldtstraat 19, Van Ryneveld, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH9gCCXWRwzo5uJh4dMOK3QbNFqZ8CD3mBe1pSrd11KQ56bhsKs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 19 Leipoldt Street Van Ryneveld 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -34.117966431566 18.832235096512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang