Dawn's Place
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Leipoldtstraat 19, Van Ryneveld, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dawn's Place is in die kusdorpie, Strand. Die eiendom is slegs 400 m vanaf die Strand Pawiljoen en die hoofstrand.
Die studio-woonstel beskik oor 'n solderkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en lugversorging.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, induksieplaat, ketel, rooster, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV en 'n slaapbank, asook 'n klein eetvertrek. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n wasmasjien.
Die perseel is naby Kusweg met verskeie winkelsentrums, restaurante, trekpleisters en doendinge. Rook in die eenheid is verbode.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 86
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Leipoldtstraat 19, Van Ryneveld, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Dawn's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Leipoldtstraat 19, Van Ryneveld, Strand, 7130, Wes-Kaap