Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dawson Manor Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Dawson Manor Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Melanie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Affordable, clean, central.

Incredible! The manager and staff went way beyond. The guest house was clean, central, and early morning breakfasts were delicious!

Maryka V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka V

Dit was baie netjies, veilig en die omgewing was stil.

Ons het net oornag en het eers laat by die blyplek aangekom.

Paul K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Skoon, skoon, skoon. Dis vir my die belangrikste.

Dis altyd lekker om hier tuis te gaan. Ek was 2024 reeds twee maal hier en in 2023 ook twee maal.

Paul K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K

Skoon en bekostigbaar.

Baie lekker, die plek is skoon en bekostigbaar. Ek het al verskeie kere daar gebly en ek sal weer daar bly. Ek het daarenteen reeds bespreek om volgende week weer daar te bly.

Tamara Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara Z

Gorgeous building with clean rooms and excellent service.

Super friendly staff that made us feel very welcome from the minute we got there. Great facilities and the breakfast was delicious. I would highly recommend this guesthouse and will definitely stay here again when I visit East London.

Jan T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan T

Lekker skoon, netjies en veilige gastehuis.

Die gasethuis is selfs load shedding-bestand met 'n kragopwekker wat werk en nie te veel lawaai nie.

Paul K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K

Bekostigbaar, skoon, veilig.

Solank 'n plek skoon is, sal ek enige tyd daar bly. Die plek is ideaal vir sakereisigers, netjies, skoon en veilig.

Paul K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Die belangrikste, silwerskoon.

Goeie ligging, waarde vir geld, netjies skoon, lekker kos.

Rene B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Onverbeterlik.

John die bestuurder was ongelooflik. Hy het gehelp met wasgoed wat ons moes was vir ons hokkie span, ons bagasie veilig gehou lank na uitboek tyd.

Burgers Equipment And Spares B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgers Equipment And Spares B

Baie rustig.

Sal weer kom en die gastehuis gebruik.

Jacque G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque G

Beste oornagplekkie vir 'n sakereis.

Beveel dit aan, beste waarde vir geld.

Theunis Christoffel H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis Christoffel H

Gemaklik, rustig, mooi, kliëntediens.

Het op 'n Sondag alles gelos om ons in nood te help en die beste diens moontlik gegee. Vriendelik en behulpsaam. Dekor is baie mooi.

Simoney B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoney B

Word beslis aanbeveel!

Vriendelike personeel! Goeie ligging en baie skoon en netjies.

Dawson Manor Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positieve terugvoering, Simoney.

Dit was baie lekker om jou hier te hê, ons sien uit na u volgende besoek by ons.

Groete
Dawson Manor

Dawson Manor Guest House
Abraham W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham W

Gerieflik en netjies, baie vriendelike mense.

Baie mooi ou huis wat perfek gerestoureer is. Netjiese ruim kamers.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawsonstraat 8, Selborne, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd396efb592d92c9bd1b78dd513bc30eaecb35d539ec482872571dde4c30a49a5c6ca2f2cd9c78a2c90a84ac197a0c56232a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 8 Dawson Road Selborne 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.993543731076 27.89823282209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang